Grapkas-kompetisie: ’n onderhoud met Wikus du Toit
2018-06-06"Dis nie net hierdie nasie wat nodig het om te lag nie, dis die hele wêreld! kykNET se Grapkas is ’n nuwe broeikasprojek waarin ons hoop om nuwe skryftalent vir TV-komedies te ontdek."
Selma en Louise: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2018-06-04"Elk dien as ’n spieël vir die ander – by tye word die lig gereflekteer; ander kere die donker. Die Bostik van die vriendskap is die deurlopende humor en meelewende deernis tussen die twee vroue wat die toets van die tyd en veranderlikes deurstaan."
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jacques Van Keymeulen van die Universiteit Gent
2018-05-30"De onmiddellijke toekomst van het Afrikaans ziet er wat moeilijk uit, maar het is niet mogelijk de taal van meer dan 6 miljoen mensen blijvend allerlei rechten (bijv taal van instructie aan universiteiten) te ontzeggen."
Die dao van Daan van der Walt – en die dao van Lodewyk G du Plessis
2018-05-23"Die karakter (teken) in Chinees vir dao wat 'weg' of 'pad' beteken, verskil van die karakter vir dao (op ’n ander toonhoogte uitgespreek) wat 'mes' beteken."
DocuFest Africa 2018: a celebration of documentary photography
2018-05-16"To me, they [the images] are a portal to a world I can never visit. They are also a recording of our history, a barometer of the time. In some ways, I hoped the show would take the viewers out of their current lives, away from the current political climate, and perhaps remind them of what we overcame as a people."
Vandag is ek ’n windlawaai – die storie agter die inskrywing voorin die bundel
2018-05-15"Ek ken Philip sedert die vroeë jare tagtig toe ek as bewonderaar vir hom begin skryf het onder die skuilnaam Magdalena Aggenbag."
Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole
2018-05-10In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.
Keur 3 deur Helene de Kock: ’n skrywersonderhoud
2018-05-10"Lesers behoort dan te sien dat universele, basiese dinge nie werklik verander nie, maar dat sieninge wel mense se optredes kan swaai. Daarom het ek die verhale wat nou vir die derde maal verskyn, net so gelos."
Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal
2018-05-03"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."
Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt
2018-04-30"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat goed spel en nie lees nie."
SOF 2018: Die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika – ’n teaterresensie
2018-04-26"As jy in die Kaapstad-omgewing bly en hierdie langnaweek tuis is, koop ’n kaartjie en onderneem jou reis na ’n republiek wat jy beslis sal herken."
A tribute song for Winnie Mandela: An interview with Billeni
2018-04-17"Yes, she did – she drove the movement of women’s liberation, she broke the ceiling for all black people academically and made it possible for the black child to do more and be more. The country as a whole has lost a great leader – not just black people, but everyone."
Suidoosterfees 2018: ’n Onderhoud met Deborah Steinmair oor Die Fledermaus-operette
2018-04-17"Die Flerriemuis herinner my aan daardie Restoration Comedies wat ons in Engels II behandel het: ’n komedie van blapse, so tipies frivool en teatraal, vol misverstand, spulsheid en koerasie."
Maalvleis deur Karen Hart: ’n onderhoud
2018-04-16"Ek hou daarvan om met kruie- en speserymengsels te eksperimenteer en maak my eie mengsels. Ek het in die kaneelwoude van Sri Lanka leer kerrie kook en dis maklik een van my gunstelinge, met ’n kerriepoeier wat ek self aanmaak."
Meerkat Maantuig: ’n Onderhoud met Hanneke Schutte
2018-04-12"Die lekkerste en moeilikste aspekte was snaaks genoeg dieselfde ding."

