Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis
2017-11-10"Vir my is die natuur, die skepping, nog altyd ’n karakter, eintlik ’n medemens wat jou slyp."
South Africa can work: ’n onderhoud met Frans Rautenbach
2017-11-10"Behalwe om die regering uit te stem, moet ons werk daarvan maak om ons regeringstelsel te hervorm. Studies wys dat gedesentraliseerde regerings (waar belangrike sake op provinsiale of selfs munisipale vlak besluit word) die helfte of minder korrup as gesentraliseerde samelewings is."
Hoe verklaar jy dit? 2: ’n onderhoud met Danny Fourie
2017-11-02"Hoe verklaar jy dit? #2 is ’n bewys daarvan dat die internet nie noodwendig die plek van die boek kan inneem nie."
Durban first city on the African continent to become a Unesco World City of Literature
2017-11-01"This is big. In a sense it means that Durban becomes the literary capital of Africa, the literary gateway to Africa. Everything that the city plans from now, literature must be at its heart."
BookBedonnerd 2017: ’n Voorsmaak en ’n nasmaak
2017-10-30"Daar, in die Karoo, tussen verwaarloosde drome, staan ’n platform."
Koms van die motman: ’n onderhoud met Chris Karsten
2017-10-27"Fiksie het my ook uiteindelik verlos van die boeie van die joernalistiek en niefiksie, in die sin dat ek vry was om enige van my karakters as’t ware ’n snor te gee of die snor af te skeer, sou ek wou."
An act of defiance: ’n onderhoud met Antoinette Louw
2017-10-26Antoinette Louw het pas 'n toekenning as beste aktrise by die Kaapstadse Internasionale Filmfees ontvang. Sy gesels met Naomi Meyer oor haar rol in die film An act of defiance.
Tussen vriende: ’n onderhoud met Derick van der Walt
2017-10-19"Ons mans is net so bekommerd oor ons kinders en ons ouers wat oud word soos oor die wel en wee van die Blou Bulle en die effektebeurs. En ja, ons praat baie oor alles. Hoekom ken julle ons so sleg?"
Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is
2017-10-18"Selfs mense wat sogenaamd normaal is, is almal anders. My ma sê altyd ons pas nie almal in dieselfde boksie nie en dis oukei."
Hartlam, kortverhale oor die liefde: ’n onderhoud met Deborah Steinmair en Gerda Taljaard
2017-10-17"Daar is ’n hele aantal verhale wat wel gaan oor romantiese liefde, maar beslis nie almal nie, want romantiese liefde is maar net een manier waarop die mens kan liefhê. Die liefde is sekerlik die mees genuanseerde menslike emosie, en liefde lê soms baie naby aan haat."
Die boosaardige broers Botha: ’n onderhoud met Adeline Radloff
2017-10-12"Die stories borrel sommer so van orals uit."
Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier
2017-10-12"Dit sou wonderlik wees as dorpe ’n plek kan inruim vir hulle skrywers, maar wie gee die geld en wie versorg dit later? Gaan kyk maar hoe lyk begraafplase op die platteland ..."
Oor berge en dale, op reis met 'n monumentjagter: ’n onderhoud met Jackie Grobler
2017-09-26"Ek het my doelbewus daarop toegespits om gedenkplekke van al Suid-Afrika se uiteenlopende gemeenskappe in te sluit."
Articulate Africa Book Fair 2017: an interview with Darryl David
2017-09-21Articulate Africa Book Fair 2017 will take place from 29 September to 1 October at the Durban ICC. Read an interview with Darryl David, and see the full programme.
Aardklop 2017: Tinarie van Wyk Loots oor Asem
2017-09-21"Die belangrikste ding is om die storie te vertel – al die leidrade is in die teks self – en dan maar net te probeer om toe te laat dat elke karakter sy of haar stem vind om sy of haar storie te kan vertel."

