Hilda Smits: ’n onderhoud met die wenner van die Ingrid Jonker-prys 2017
2017-09-20"En aan die begin was daar rympies …"
Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n onderhoud
2017-09-18"Van my kliënte het gevra: Vertel my storie. Vertel sodat ander daaruit kan leer. So is die boek gebore."
Sosialemedia-gebruik en kinders: the good, the bad and the ugly
2017-09-14Hugo Theron is ’n kliniese sielkundige wat sy PhD-navorsing gedoen het oor die gebruik van sosiale media en die impak daarvan op tieners. Naomi Meyer het hom gevra: "Wat is die beste raad wat jy vir ’n ouer kan gee ten opsigte van kinders, tieners en die sosiale media?"
Open Book Festival 2017: An interview with Mervyn Sloman
2017-09-07"Really looking forward to some of the interactions between international and local writers, for example, Master Manipulators at 6:00 pm on Wednesday evening, featuring acclaimed British crime writer Ali Land, Norwegian Carl Frode Tiller and the exciting local debut novelist Chwayita Ngamlana."
The Fifth Mrs Brink: An interview with Karina Szczurek
2017-09-07"Love is everything. It is the most precious thing that we are capable of as humans."
Op die vingerpunte van die heelal: ’n onderhoud met René Bohnen
2017-09-01"Ek kan nie ’n tyd onthou voor gedigte nie."
HemelBesem by die Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-31Dis pas bekend dat HemelBesem ook by die Etienne van Heerden-veldsoirée optree. Die soirée vind van 22 tot 24 September 2017 in Cradock (by Buffelshoek) plaas. Darryl David verskaf praktiese inligting.
Kleinboer en Lungi: ’n onderhoud oor die dokumentêre film
2017-08-30"Dit bly op die ou end ’n liefdesverhaal van twee mense wat mekaar inniglik liefgehad het, maar ook sleg opgemors het."
Early one Sunday morning I set out and discovered South Africa: an interview with Luke Alfred
2017-08-23"I came from a walking and hiking family, so it’s a fairly natural activity for me. Walking gives you an interesting perspective into human time. I like its sense of scale and the activity’s meditativeness."
Die laksman se dogter: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
2017-08-21"Rosaria onthou ook haar eie jeug, hoe sy as kind deur haar twee ouer susters afgeknou is. Sy besef haar aandeel in haar dogter se middelafhanklikheid, sowel as in haar mislukte huwelik."
On Record: ’n onderhoud met Schalk van der Merwe
2017-08-16"Musiek (en natuurlik ander vorme van kuns) is iets wat die samelewing weerspieël. Selfs ’n popliedjie met oppervlakkige lirieke is ook op ’n manier betekenisvol. Wat die invloed van Suid-Afrika se geskiedenis op Afrikaanse musiek betref: ja, dit is grootliks die kern."
Taaldag 2017: ’n onderhoud met Willem Botha
2017-08-16"Vroeër is daar veral hulde gebring aan die taalstryders wat die weg gebaan het vir die erkenning en ontwikkeling van Afrikaans, maar vandag word klem gelê op die belewing van Afrikaanse musiek, letterkunde en toneel."
Al wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
2017-08-16"Maar ek dink tog tieners het ’n emosionele intensiteit wat die meeste volwassenes iewers langs die pad verloor. En as jy vir tieners wil skryf, is die grootste uitdaging miskien om hierdie emosionele intensiteit te bly voel."
Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius
2017-08-14"Ek dink ons almal se ervaring is egter dat soos ons ouer word, die geskiedenis vir ons belangriker word. Ek weet dat baie Afrikaanse ouers vir hul kinders van die Anglo-Boereoorlog en die konsentrasiekampe vertel en wil vertel."
Die groot drie: ’n onderhoud met François Verster
2017-08-14"Die gevaar van satire is net dat jy nie die mán te veel moet speel nie, eerder die bal – val die onreg aan wat gepleeg word, nie alewig die persoon wat dit pleeg nie, anders kan die simpatie na die oortreder verskuif."

