Aardklop 2017: ’n onderhoud met Alexa Strachan
2017-08-10"Ons glo aan balans, en dat elke feesganger sy eie feeservaring moet kan saamstel. Die meer as 35 teaterproduksies, 35 musiekkonserte, 40 gesprekke, 7 uitstallings, die musiekverhoë en 440 stalletjies op die feesterrein spreek hiervan."
Gif/Poison/Ityhefu: an interview with Erwin Maas
2017-08-10"At its core, any great piece of theatre has an innate universality in it that people all over can relate to. That’s why certain pieces are being done in numerous languages, and all over the world, again and again. Gif is such a piece."
Accident by Dawn Garisch: an interview
2017-08-07“I think effective fiction writing stems from some personal disturbance that the author extrapolates into another very different imaginative scenario. This means that the emotional experience of the writing feels authentic, and that the author can explore her dilemmas outside the confines of her own life.”
The Artscape Women's Humanity Arts Festival: an interview
2017-08-03The Artscape Women’s Humanity Arts Festival is an annual event, now in its 11th year. Woman Zone is an organisation that has its home and Woman’s Library at Artscape. The festival takes place from the 2nd to the 12th of August 2017.
’n Wolf in skaapsklere: ’n Onderhoud met Kobus Galloway
2017-07-27"’n Wolf in skaapsklere is ’n opvoedkundige Afrikaanse boek wat idiome uitbeeld deur middel van illustrasies en dit pret maak vir mense om te leer."
Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg
2017-07-25"Uiteindelik is die reeks ’n wonderlike erkenning vir my ma se lewenstaak."
Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie
2017-07-21"Mense in magsposisies moenie namens ander praat nie. Ek vind die toneelstuk het slim hiermee omgegaan: dis kragtig om nie almal se stories te vertel nie, maar dit jou net te laat verbeel."
Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog
2017-07-20"Kom ons vier die lewe en die werk van ’n man wat ver van hier gewoon het, jare gelede, en wat ons vry maak omdat kuns vry maak. Kom ons wees vry soos wat kuns ons vry maak, ’n viering van kuns."
A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud
2017-07-19"Wanneer ’n mens na die pas van globale tegnologiese vordering kyk, is dit selfs meer onaanvaarbaar dat Suid-Afrika sulke swak onderwysresultate lewer, veral met betrekking tot wiskunde. Dit is net so waansinnig om Suid-Afrikaanse politici te sien kibbel oor wie die grond of die myne behoort te besit wanneer die toekoms van welvaartskepping lê by wat in mense se koppe aangaan."
Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud
2017-07-14"Daar word gelag oor ou stories, gedroom oor pynlose visies en gekla oor die hitte. Daar word geworstel met ’n groot siekte en onkonvensionele verhoudings. Die hitte is die verbryselde eerlikheid van die platteland. Sy wrokkige bedoelings laat die sweet aftap en die tonge praat."
Die klein prinsie by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud
2017-07-14"Ek het al so baie van en oor Saint-Exupéry gelees dat ek deur al hierdie leeservarings beïnvloed word wanneer ek Die klein prinsie lees. Ek dink dit gaan oor die intense verlange wat ons soms het na die kind wat ons nie meer is nie, ’n verlange na onskuld, opregtheid, maar ook geloof, hoop en liefde."
Nul is nie niks nie: ’n onderhoud met Antoinette Louw
2017-07-13"Alhoewel Jaco Jacobs se boek ’n jeugroman is, is die film vir beide kinders en ouers. Almal kan met die storie en emosies identifiseer en word daardeur geraak. Dis ’n storie oor lewe en dood, en veral hoop."
PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer
2017-07-12"Dit is belangrik vir ons letterkunde om as ’t ware deel te raak van die 'literêre gesprek' in die wêreldletterkunde, en dit is ook belangrik in die konteks van die statuur van ons taal en kultuur en letterkunde."
Die derde spoel deur SJ Naudé: 'n Onderhoud
2017-07-11"Die roman is onder andere gemoeid met die letsels wat hierdie stede nog van die groot 20ste-eeuse traumas oorhou, die soort traumas wat ons eie tydvak gevorm (of misvorm) het. Dit is onbestendige, ontstemmende ruimtes hierdie – stede waar herinneringe aan verwoesting en menslike brutaliteit in die weefsel van die geboue bly talm."
Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander
2017-07-10"Magiese realisme veronderstel 'n realistiese uitbeelding van die werklike wêreld met 'n onverwagse verskyning van die magiese of bonatuurlike. Dit is daardie buitengewone oomblik in 'n doodgewone toneel wanneer die alledaagse heilig word en die heilige alledaags."

