US Woordfees 2017: Sing jy van bomme, ’n onderhoud
2017-03-07"Dertig jaar gelede was Suid-Afrika in die greep van ’n magtige militêre masjien met sensuur en indoktrinasie en ongelykheid as grondbeginsels. Die land is bevry van dié ongeregtighede. Nou is daar egter uiteraard nuwe monsters om aan te vat."
US Woordfees 2017: Totally twins
2017-03-06"Hoe oefen mens vir ’n vertoning as die drie musikante in verskillende lande woon? vra hulle. Met Skype, met WhatsApp, met tydsverskille. Mens oefen as mens ’n aanvoeling het vir mekaar."
Drif by US Woordfees 2017
2017-03-01“Die teks is dig en ryk en die karakters kompleks, maar ek is baie dankbaar vir ’n uitsonderlike rolverdeling wat hierdie magiese wa werklik met fyn aanvoeling en oortuiging deur die Drif trek.”
Misverstand – ’n gesprek met Marita van der Vyver
2017-03-01"En ek soek nuwe uitdagings met elke stuk skryfwerk wat ek aanpak: ’n ander genre, ’n ander aanslag, iets wat my bang maak voor ek begin skryf."
Web – 'n onderhoud met Naomi Meyer
2017-02-28"Nee, ek het nie die storie se einde geken toe ek dit begin skryf het nie. Ek het in die donker agter die storie aangeloop met 'n koplig wat net so 'n paar treë voor my uit skyn."
Delicious low carb – an interview with Sally-Ann Creed
2017-02-24"You can eat very affordable vegetables and animal proteins with their existing fat very inexpensively."
Bacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017
2017-02-22“Die stuk is ’n uitbeelding van die mensdom as ’n narrespel van die absurde.”
Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud
2017-02-15"Dis snaaks, dis hartseer, en ek dink mense wat Amper, Vrystaat gekyk het sal weer dieselfde eerlikheid en deernis kan verwag."
Sink: An interview with Brett Michael Innes
2017-02-07“The choice of the title is to do with the water connection in the narrative, as well as the emotional state that all the characters are in. It is a limbo of pain and circumstance, a place of entrapment.”
Wanneer Ouma en Oupa die kinders grootmaak – 'n gesprek
2017-02-02Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar. Wie sien smiddae om na die kinders? Issie Jacobs en Susan Brink gesels met Naomi Meyer oor hul navorsing rondom die versorgende rol wat baie grootouers in hul kleinkinders se lewens speel en oor hul artikel in LitNet Akademies.
Die vlammende fez
2017-02-01Lindi-Heila Smit vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is.
Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017
2017-01-25"’n Fees kan net opwindend bly as daar elke jaar nuwighede en verrassings op die program is. Ons is verbind tot die groter gemeenskap van Stellenbosch en is opgewonde om HS Cloetesville se skoolsaal vir die eerste jaar as venue te gebruik."
Tien vrae: Te veel sorge deur Hans Pienaar
2017-01-23"Daar is 'n ekonomie van sorge – mense koop hulle by mekaar, in 'n soort ruilhandel ... sielkundiges, joernaliste, prokureurs, dominees."
Die helder oomblik deur Johan en Ria Smuts: ’n onderhoud
2017-01-20"Maar verhale kom natuurlik uit ’n mens se gees voort en alles wat jy in jou leeftyd gelees, gedink, gesien en gevoel het, lê maar in jou."
Verbeter jou wiskunde- en wetenskappunte vir tersiêre studie
2017-01-18SUNSEP-kollegas gesels met Naomi Meyer oor die SciMathUS-program, wat matriekleerders in staat stel om hul wiskunde- en wetenskappunte te verbeter en daardeur te kwalifiseer vir universiteitsprogramme.

