LitNet

LitNet

Press release: South African Literary Awards Celebrate 20 Years of Honouring the Nation’s Storytellers During Heritage Month

LitNet Books and writers 2025-09-25

The South African Literary Awards (SALA) proudly mark their 20th anniversary in 2025, a historic milestone that coincides with South Africa’s Heritage Month this September.

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-09-25

As jy in graad 8 is, verstaan jy waarskynlik hierdie prent van desimale getalle. Hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld sal jou help om voorbeeldsomme daarvan te oefen – en ook ander somme om jou vir hierdie kwartaal se toets voor te berei. Laai die vraestel en memorandum af en bemeester jou werk!

Gewildste plasings op LitNet: 17 tot 23 September 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-09-25

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 17 tot 23 September 2025.

Persverklaring: Neville Alexander-pryse: Húlle wen R90 000 | Neville Alexander awards: They win R90 000

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2025-09-23

’n Rymkletser, ’n kuberdigter en ’n meester van boekefeeste is vanjaar se waardige wenners van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se sesde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans. | A rapper, a cyber poet and a master of book festivals are this year’s worthy winners of the Afrikaans Language Museum and Monument’s sixth Neville Alexander prestige awards for the advancement of Afrikaans.

Nuut by Best Books: Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT, saamgestel deur Marnel Agenbag

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-23

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns.

Nuut by Best Books: Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR HT, saamgestel deur Frans Mostert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-23

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. 

Uitnodiging na Act, Ek’t, Ekke: Hibriede seminaar oor multi- en transtalige poësie deur Klara du Plessis

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-23

Die Departement LanCSAL en die UJ-biblioteek nooi jou vriendelik uit na ’n hibriede seminaar oor multi- en transtalige poësie en performatiewe poësie deur Klara du Plessis. Die geleentheid vind op Maandag 29 September 2025 plaas. Hier is nog inligting.

Pasverskyn: Waterman deur Herman Wasserman

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-23
’n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Water dien deurgaans as ’n metafoor vir vloei, verandering en aanpasbaarheid – die noodsaaklike element vir lewe in ’n digterlike heelal.

Persverklaring: Boekbekendstelling van Merang, 1 Oktober 2025 by die SA Akademie in Pretoria

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-22

Henning Pieterse sal in gesprek tree met die samestellers, Alwyn Roux en Neil Cochrane, terwyl digters van Pretoria van hul gedigte wat in die bundel opgeneem is, sal voorlees.

Press release: Purple Mountain Heritage Festival 2025

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-09-22

The second installment of last year’s hugely popular Purple Mountain Heritage Festival (PMHF), which seeks to "open hearts, minds, and the doors to the humanity in each of us", takes place in the rural Western Cape town of Porterville on 23 and 24 September 2025. Entry to all events and the food offerings are free.

Press release: Reimagining the archive in the post-truth era, first call for papers

LitNet Books and writers 2025-09-22

This conference invites historians, archivists, anthropologists, musicologists, artists, environmental scientists, natural scientists, information systems professionals, scholars and practitioners from a wide range of other disciplines, activists, and publishers, media practitioners and content creators to explore the evolving role of the archive in shaping collective memory, public trust, and historical knowledge in the post-truth era.

Invitation to the screening of In search of Olive Schreiner, a film by Lisba Vosloo

LitNet Books and writers 2025-09-22

Lisba Vosloo’s biopic In search of Olive Schreiner will be screened at the Amazwi Auditorium on Wednesday 24 September at 14:00.

Persverklaring: Lof vir woordmeesters

LitNet ATKV-Portaal 2025-09-19

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Hiermee die pryse vir spanningslektuur, niefiksie en die ATKV-Prosaprys.

LitNet: Jou 719 bladsye nuwe Afrikaanse navorsing

LitNet Nuusbrief 2025-09-19

LitNet: Jou 719 bladsye nuwe Afrikaanse navorsing

Persverklaring: WAT ontvang ATKV-Woordwystoekenning vir U-deel

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2025-09-18

Die ATKV-Woordwystoekenning is vanjaar toegeken aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vir die trajek U wat in Oktober 2024 aanlyn verskyn het. Die Woordwystoekenning het ten doel om praktykgerigte naslaanbronne te bekroon vir die bydrae wat daarmee gelewer word tot die ontwikkeling van Afrikaans in die praktyk.

Top