LitNet

LitNet

Gewildste plasings op LitNet: 16 tot 21 Oktober 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-10-22

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 16 tot 21 Oktober 2025.

Persverklaring: Ruk en Rym-wenners bekend: Hiér ruk dit!  

LitNet Musiek 2025-10-22

Die finale ronde van dié kompetisie vir alternatiewe klankskeppers het op 12 Oktober as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch plaasgevind. 

Pasverskyn: Ten slotte deur Eben Etzebeth

LitNet Boeke en skrywers 2025-10-21

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder. In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af.

Persverklaring en uitnodiging: Voorleggings ingewag vir die 2026 Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse

LitNet Boeke en skrywers 2025-10-21

Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2026 Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse. Vanjaar se spertyd vir ontvangs van boeke is 12 November.

Die ATKV-Kinderboektoekennings: Reglement vir 2026

LitNet ATKV-Portaal 2025-10-20

Die wenner ontvang R10 000 en ’n trofee. Die skrywer of illustreerder wen die prys.

WAT: Twee bekende Afrikaanses as nuwe beskermpersone aangewys

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2025-10-20

Dit kos R100 om ’n woord te borg en R5 000 om dit eksklusief te koop, dan behoort daardie woord net aan jou.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, kwartaal 3 en 4

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-10-20

Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Natuurwetenskappe-eksamen? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rouxlyn Botha af en begin sommer nou al voorberei. Binnekort is jy die skerpste potlood in die potloodhouer!

LitNet: Swart Afrikaanse skrywersimposium

LitNet Nuusbrief 2025-10-17

LitNet: Swart Afrikaanse skrywersimposium

Nuut by Tafelberg: Die drie weduwees deur Irma Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-16

Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet met die hulp van sy drie eksvroue na ’n stokou onopgeloste saak kyk.

Nuut by Queillerie: Sarah plus een deur Kristel Loots

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-16

Sarah het geen begeerte om met grasie oud te word nie. Sy dra onpaar oorbelle, ’n groot sonbril en haar hare is bloedrooi gekleur. Wat sy wel nie op haar ouderdom verwag het nie, is om na haar 55ste martriekreünie genooi te word.

Nuut by Lapa: Aksieheld Austin: Redding op die rooi planeet deur Fanie Viljoen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-16

Teen die agtergrond van ’n Marsagtige landskap is hierdie avontuur vol spanning, aksie en onverwagte kinkels. Sal Ewald sy titel as die ware Aksieheld Austin behou, of sal hy deur sy mededingers oorskadu word?

Nuut by Lapa: ’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-16

’n Valentynssokkie en ’n wolkbreuk. ’n Rekenaarspeletjie en ’n oomblik in die fliek. ’n Laataandgesprek met Eurythmics se "Sweet dreams" wat speel. ’n Vonk.

Nuut by Queillerie: Eleksie op Erdvark deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-10-16

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan.

Persverklaring: Hortjies dig by die Toyota Stellenbosch Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-15

Peter was nie net ’n digter nie, maar ’n digter wat opinies gehad het oor die land waar hy vandaan was.

Gewildste plasings op LitNet: 8 tot 14 Oktober 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-10-15

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 8 tot 14 Oktober 2025.

Top