Persverklaring: Jazz, liefde en pragtige stemme vir Valentynsdag
2026-02-05Dis ’n aand van musiek, pieknieks, teerheid en natuurskoon hierdie Valentynsdag wanneer bekendes romanse in die Taalmonument se intieme Tuinteater besing.
Pasverskyn: Skimme en spoorsoekers deur Martin Steyn
2026-02-04Skimme en spoorsoekers is ’n versameling kortverhale deur ’n meesterskrywer.
Nuut by Human & Rousseau: Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes
2026-02-04Soetdoring in die ruigtes is meer as ’n historiese roman – dit is ’n meditasie oor trauma en genesing, oor die mensdom se vermoë tot beide vernietiging en verlossing.
Nuut by Human & Rousseau: Drie misdade in ’n knoop deur Eleanor Baker (as Alex Muller)
2026-02-04Speurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na ’n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die grootstad nie.
Nuut by Human & Rousseau: Die rooi angelier deur Eleanor Baker (as Alex Muller)
2026-02-04Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van ’n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel.
New from Umuzi: An enemy of the people by Imraan Coovadia
2026-02-04In a year of arson and bankruptcy, Mackenjee, a tax collector, is following the tracks of stolen billions. His wife Tejal, a lawyer, is defending a young revolutionary accused of burning buses and toppling statues. The two cases begin to intersect.
Persverklaring – VivA: Help ons met navorsing vir Afrikaans
2026-02-03Die doel van hierdie ondersoek is om beter te verstaan hoe Afrikaans in digitale ruimtes gebruik word, watter hulpmiddels beskikbaar is en waar verdere ontwikkeling nodig is.
Persverklaring: Adam Small-fees
2026-02-02Die Pniël Erfenis- en Kultuurtrust nooi u hartlik uit na die 2026 Adam Small-fees – ’n fees van herinnering, taal en kultuur – in die jaar waarin Adam Small 90 sou word.
Press release: Tribute to Diana Ferrus
2026-01-31"Diana was more than a poet. She was a moral compass, a voice for the silenced, and a healer who transformed pain into purpose through language. Her work carried the power to restore dignity, to confront injustice, and to inspire healing across generations."
Persverklaring: Eerste WOW-Droomuitstappie by Universiteit Stellenbosch
2026-01-30Woorde Open Wêrelde (WOW) se eerste WOW-Droomuitstappie (Dream Walk) vir graad 12-leerders is op 28 Januarie by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied.
Fresh off the press: Haram by Zubayr Charles
2026-01-30As a young man in a close-knit Muslim community in Woodstock, Muhammad used to feel trapped between who he was and who he was expected to be. But then he met Riyaaz, and his world shifted in unexpected ways. Haram is an unflinching tale alive with hidden and unspoken desires.
Press release: Join us on the 3 February for this year’s FW de Klerk Foundation Annual Conference
2026-01-29Under the theme "Local Government Elections 2026 – Chances & Challenges for Municipalities to Fulfil their Constitutional Mandate" the event will explore key institutional, administrative and political dimensions of local governance ahead of the 2026 local elections.
Press release: It’s almost story time. Get ready for World Read Aloud Day 2026!
2026-01-29Get ready to share the magic and celebrate the joy of reading aloud. World Read Aloud Day (WRAD) is celebrated internationally on Wednesday, 4th February 2026, and we want you to be a part of the celebration.
Gewildste plasings op LitNet: 21 tot 27 Januarie 2026
2026-01-28Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 21 tot 27 Januarie 2026.
