Persverklaring: KKNK se 30ste viering skop dié naweek af
2026-03-24Ingesluit op die teaterprogram is verskeie debuutproduksies, met van gevestigde gunstelinge en ervare kunstenaars op die verhoog, tot opwindende nuwe stemme, wat werklik iets vir elke feesganger se smaak en belangstelling bied.
Persverklaring: Menseregtedag, Kookwater-gespreksreeks
2026-03-20Op Menseregtedag sal die paneel besin oor hoe vrae rondom identiteit, diversiteit en menswaardigheid in ons samelewing bymekaar kom, en hoe die waardes van die Grondwet ons steeds kan lei in die bou van ’n gedeelde en inklusiewe toekoms.
Programuitleg van die Etienne van Heerden Veldsoirée (24–26 Julie 2026)
2026-03-20Dit is nog nie nodig om nou al te bespreek vir die gespreksessies nie, maar enige een wat belangstel om die Veldsoirée by te woon, word aangemoedig om vroegtydig hulle verblyf te bespreek. Meer besonderhede oor die ATKV-Skryfskool kan ook hier gelees word. Dit is nodig om vroeg te bespreek.
Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal
2026-03-19Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort ’n Afrikaans Huistaal-toets? Jy kan met Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda daarvoor voorberei, en dis ook van toepassing op die tweede kwartaal se werk. Dit is gratis hier beskikbaar. Een van die stories handel oor ’n busrit in die nag; spring aan boord!
Fresh off the press: Falls the shadow by Mike Nicol
2026-03-19This is a cop with a side racket. Which gets the attention of captain Zara Dewane of the Internal Crime Unit. A single mom, known among cops as the Jackal. What Zara uncovers about the family murder puts her in the firing line.
Nuut by Tafelberg: Die vuur huil deur Allen Grootboom
2026-03-18Hy was maar ses jaar oud toe die wetstoepasser sy mense soos beeste bymekaar geroep het en gesê het: Ons vat nou Towerwater, julle familieplaas.
Nuut by Tafelberg: Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren
2026-03-18As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.
Press release: Lemoene, lemoene, lemoene debuts at Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) with upcoming run at Suidoosterfees
2026-03-18In a South Africa where citizens are permitted only 140 spoken words per day, two young lovers must learn to live with silence – and to fight with words.
Kos, wyn, erfenis en uitstekende geselskap by Suidoosterfees
2026-03-18’n Splinternuwe leefstyl-afdeling is vanjaar by die program ingesluit, met interessante kosdemonstrasies, wynproeë, kuiersessies en gesprekke.
Persverklaring: Die Sandy Schoemanprys – "Daar’s net een jy"-kortverhaalkompetisie
2026-03-18Die verhale wat in ’n bundel gepubliseer gaan word, is geïdentifiseer.
Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 Maart 2026
2026-03-18Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 11 tot 17 Maart 2026.
Persverklaring: Beryl Botman vier derde boek met soirée en swier
2026-03-17In haar nuutste boek is sy in gesprek met haar oorlede oumagrootjie oor haar vreugdes en hartseer tydens haar 25-jarige huwelik met Russel Botman.
Uitnodiging: Troula Goosen gesels oor Die kasteel van die blou draak
2026-03-17Magdel Vorster sal met die skrywer gesels oor haar jeugroman Die kasteel van die blou draak.
Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-03-17Hier is ’n oefenvraestel vir die graad 1’s wat hierdie kwartaal vir die eerste keer Wiskunde in die skool begin doen het! Laai Tharina Joubert se gratis vraestel en memorandum hier af.
