Gewildste plasings op LitNet: 18 tot 24 Februarie 2026
2026-02-25Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 18 tot 24 Februarie 2026.
Invitation: Join us at the launch of Sappi tree spotting Cape: from coast to Kalahari
2026-02-24The beautifully illustrated Sappi tree spotting books are the perfect guide for both beginners and experts making finding trees easy, enjoyable and rewarding.
Wat wil jy vir Anderson Cooper sê oor die Afrikaner?
2026-02-24LitNet se redaksie sal ’n wenbrief aanwys en die wenner sal R500 ontvang.
Lewenswetenskappe: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-02-24Is jy in matriek en raak jy emosioneel as jy aan die eindeksamen dink? Blameer sommer ’n ui as jy in trane wil uitbars! Hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht sal jou met jou Lewenswetenskappe-voorbereiding kan help. Hersien die kwartaal se werk en natuurlik is daar ook ’n voorbeeldvraag oor die uieplant in die vraestel. Daar sal sommer trane van blydskap vloei as jy jou punte sien!
Persvrystelling: Registreer nou vir die 2026 Sanlam WOW Spelfees
2026-02-24Die 17de Sanlam WOW Spelfees vind van Julie tot Oktober landwyd plaas, en skole en leerders word hartlik uitgenooi om nou te registreer. Deelname is heeltemal gratis.
Uitnodiging: ’n boekefees te Oudtshoorn
2026-02-23Die Arbeidsgenotkomitee nooi u hartlik na hierdie geleentheid op 28 Februarie.
Press release: The Iphulo drama festival
2026-02-23The Iphulo drama festival productions start on 23 February and will run until 27 February, offering three days of wonderful theatrical performances.
LitNet: Word LitNet se gesig op sosiale media
2026-02-20LitNet: Word LitNet se gesig op sosiale media
"Nuwe oë"-videokompetisie: Word LitNet se gesig op sosiale media
2026-02-20Is jy ’n beïnvloeder of inhoudskepper op sosiale media? Of wil jy graag een wees? LitNet is op soek na ’n kreatiewe persoon met ’n vars inslag om ons inhoud deur middel van video’s op sosiale media na nuwe en groter gehore te bring.
Persverklaring: LAPA-jeugromankompetisie 2025
2026-02-19Die kortlys vir LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2025 is bekend! Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem.
Pasverskyn: Die kasteel van die blou draak deur Troula Goosen
2026-02-19Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.
Nuut by Human & Rousseau: Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals
2026-02-19Die oggend van volmaan begin Fransien haar tog na die berg se kruin en onder die waaksame blik van die maan gebeur iets wat Fransien se lewe onherroeplik verander.
Nuut by Tafelberg: Vier seisoene kind deur Wilna Adriaanse
2026-02-19Die woord weduwee is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid.
Nuut by Naledi: Duifblou deur Mariane le Roux
2026-02-19Die polisieondersoek en uiteindelike hofsaak veroorsaak verdere trauma, maar een middag is Duif net daar. Alwyn ontferm hom oor die beseerde geveerte. Hierdie teer daad bring ’n nuwe, betekenisvolle wending aan hoe hy en sy ma hulle rousmart verwerk.
Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-02-19As jy in graad 9 is en binnekort jou eerste Wiskundetoets skryf, het jy rede om breed te glimlag. Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld gaan jou met jou voorbereiding help. Laai dit sommer nou af en begin oefen.
