LitNet

LitNet

Persverklaring: kykNET Fiëstas-toekennings – hier is die benoemdes

LitNet Feeste 2026-02-26

Met ’n nuwe tuiste by Tribuo, maar nog steeds met kykNET as naamborg, is twee dinge duidelik. Eerstens is die kykNET Fiësta-toekennings hier om te bly. Tweedens het die afgelope feesjaar weer bewys dat die werk wat in Suid-Afrika geskep word, tuis op enige wêreldverhoog sal wees.

Persvrystelling: Suidoosterfees bring ’n musikale hutspot van stemme en style na die wêreld se mooiste stad!

LitNet Suidoosterfees 2026-02-25

Kaapstad, ongetwyfeld die wêreld se mooiste stad, is ’n lewende tuiste vir die fees: ’n plek van komvandaan en kom weer, van uiteenlopende tale, ritmes en klanke, van mense wat mekaar in musiek herken.

Wil jy kaartjies na Elvis Blue se vertoning wen?

LitNet Musiek 2026-02-25

Die Impetus-teater gee twee kaartjies aan ’n gelukkige LitNet-leser. Jy en ’n metgesel sal hierdie geleenthede gratis kan bywoon.

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-02-25

As jy in graad 10 is en binnekort Lewenswetenskappe-toets skryf, sal hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Rouxlyn Botha jou met jou voorbereiding kan help. Volgende keer as jy in die natuur is en ’n blaar so geel sien verkleur soos hierdie een in die foto, sal jy boonop die rede daarvoor verstaan.

Gewildste plasings op LitNet: 18 tot 24 Februarie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-02-25

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 18 tot 24 Februarie 2026.

Invitation: Join us at the launch of Sappi tree spotting Cape: from coast to Kalahari

LitNet Books and writers 2026-02-24

The beautifully illustrated Sappi tree spotting books are the perfect guide for both beginners and experts making finding trees easy, enjoyable and rewarding.

Wat wil jy vir Anderson Cooper sê oor die Afrikaner?

LitNet Menings 2026-02-24

LitNet se redaksie sal ’n wenbrief aanwys en die wenner sal R500 ontvang.

Lewenswetenskappe: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-02-24

Is jy in matriek en raak jy emosioneel as jy aan die eindeksamen dink? Blameer sommer ’n ui as jy in trane wil uitbars! Hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht sal jou met jou Lewenswetenskappe-voorbereiding kan help. Hersien die kwartaal se werk en natuurlik is daar ook ’n voorbeeldvraag oor die uieplant in die vraestel. Daar sal sommer trane van blydskap vloei as jy jou punte sien!

Persvrystelling: Registreer nou vir die 2026 Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-02-24

Die 17de Sanlam WOW Spelfees vind van Julie tot Oktober landwyd plaas, en skole en leerders word hartlik uitgenooi om nou te registreer. Deelname is heeltemal gratis.

Uitnodiging: ’n boekefees te Oudtshoorn

LitNet Boeke en skrywers 2026-02-23

Die Arbeidsgenotkomitee nooi u hartlik na hierdie geleentheid op 28 Februarie.

Press release: The Iphulo drama festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-02-23

The Iphulo drama festival productions start on 23 February and will run until 27 February, offering three days of wonderful theatrical performances.

LitNet: Word LitNet se gesig op sosiale media

LitNet Nuusbrief 2026-02-20

LitNet: Word LitNet se gesig op sosiale media

"Nuwe oë"-videokompetisie: Word LitNet se gesig op sosiale media

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2026-02-20

Is jy ’n beïnvloeder of inhoudskepper op sosiale media? Of wil jy graag een wees? LitNet is op soek na ’n kreatiewe persoon met ’n vars inslag om ons inhoud deur middel van video’s op sosiale media na nuwe en groter gehore te bring.

Persverklaring: LAPA-jeugromankompetisie 2025

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2026-02-19

Die kortlys vir LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2025 is bekend! Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem.

Pasverskyn: Die kasteel van die blou draak deur Troula Goosen

LitNet Boeke en skrywers 2026-02-19

Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.

Top