Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Goeters wat gaan deur De Wet Hugo

  • 0

Welkom by ’n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied ’n nuwe avontuur: ’n fiets met ’n klokkie wat lui, ’n groot geel bus vol passasiers en ’n stoomtrein wat op die spore ry.

Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die speletjie “soek-en-vind” op elke bladsy kinders lank sal besig hou.

Met ’n handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, kan hierdie boek oral saamreis!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top