Johannes Comestor2012-02-09Iris Murdoch (1919-1999) het wysgerige werke en romans geskryf. In hierdie opsig was sy soos twee Franse eksistensialiste, Jean-Paul Sartre en Simone de Beauvoir, wat haar albei (veral aanvanklik) sterk beïnvloed het.
Johannes Comestor2012-01-30Peter Godwin se vierde en jongste boek oor Zimbabwe het as titel: "The fear: The last days of Robert Mugabe" (London: Picador, 2010, 354p).