Boeke – verlies en toeverlaat
2022-07-20"Selfs in boeke en tussen woorde – wat in een sin tog ontsnapping bied – is verlies só dikwels voorop. Boeke verdwyn. Ook woorde, tongvalle, maniere van sê."
Wit leuen deur Ruan Kemp: ’n resensie
2022-07-19"Wit leuen is ’n slu satire op die staat wat met hope fanfare en ewe veel onbeholpenheid sy burgers se lewens wil beheer."
"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart
2022-04-13"Piqued by his anonymity, by how well his poetry survived the passage of years, and by an error – which I learned only later was an error – I started looking for whatever I could lay my hands on concerning Vincent Swart, perhaps South Africa’s best forgotten poet."
’n Grootman is ’n groot man, by wyse van spreke
2022-03-09"In die kasitaal wat in en rondom Johannesburg gepraat word, kom die woord 'grootman' baie algemeen voor. Dit dui op ’n senior lid van die gemeenskap, ’n leier, iemand wat respek verdien."
SALA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Jean Meiring
2022-03-03"Wat is ons sonder storievertellers en hul stories?"
Maar wat word van al die leë rakke?
2022-02-24"Al die dag se verlekkering in die rykheid van Gray se boekery ten spyt, is dit soos ’n skoot yswater oor my wanneer ek sien dat Gray, wat in Oktober 2020 oorlede is, se private dokumenteversameling na die Harry Ransom-sentrum by die Universiteit van Texas is. Om by onder andere JM Coetzee se dokumente aan te sluit."
Teaterliefhebbers in Johannesburg byeen om kunstenaars te ondersteun
2022-02-22Jean Meiring het teaterliefhebbers in Johannesburg onlangs in sy tuin byeengebring om STAND (Sustaining Theatre and Dance Foundation) te ondersteun. Mike van Graan het ’n toespraak gelewer waarin hy die verwoestende impak van Covid-19-inperkingsmaatreëls op die teaterbedryf belig het. Lees hier oor dié heerlike geleentheid en kyk na Tendayi Dhure se foto’s.
Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie
2021-10-14"Help! My dorp hou ’n kunstefees is snaaks – maar dun. In ’n sin is dit ’n enkele grap wat Kombuis in etlike verskillende gedaantes oorvertel. Maar, dit ís snaaks, soms – in die stilligheid van jou binnekamer – raserig snaaks."
Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk
2021-09-14"Sedert Shaleen Surtie-Richards se voortydige afsterwe enkele maande gelede al, soek ek die teaterprogram van Kruik se opvoering in 1986 van Die proponentjie, Pieter Fourie se toe nuutgeskrewe klug wat uit Kaapstad die platteland vol getoer het."
It took the Booker to introduce South Africans to their own Karen Jennings
2021-09-13"Whether Jennings’ name appears on the shortlist that will be announced in London tomorrow afternoon or not, one can only hope that her longlisting will have changed the trajectory of her career: that she will never again have to make out a case to be published. And never again be published in print runs of only 500."
kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Niefiksieprys – commendatio
2021-09-11"Soos die titel uit die staanspoor deursein, is dit die optekening van ’n vriendskap tussen twee Afrikaanstalige musici en akademici, die dirigent en later musiekadministrateur Anton Hartman en die komponis Arnold van Wyk, wat in die briefwisseling neerslag gevind het wat hulle vir dekades lank volgehou het."
LitNet-spens: Sout
2021-01-28Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.
Slagoffer deur François Smuts: ’n resensie
2020-10-08"’n Mens hoop dat die verhuisingsmanne volgende keer versigtiger sal dra en dat Smuts nóg sierpotte en erdewerke, keurborde en fyn glas het om aan te bied."
Achmat Dangor: From LitNet’s archives
2020-09-07Achmat Dangor passed away on 6 September 2020. Below, LitNet shares an article that was published in October 2004 on LitNet titled "Tasting the sweet fruit of literary success".
Die dood kom uiteindelik vir almal in Nieu-Mexiko
2020-07-02"Nes ek vir die eerste maal innig met Nieu-Mexiko kennis begin maak – dís nou as agterdoek én karakter in die ubervermaaklike televisiereeks Breaking bad – blaai ek Carel van der Merwe se baksteen van ’n biografie, Kansvatter (2019), oop, oor die lewe van generaal Ben Viljoen, veteraan van die Suid-Afrikaanse Oorlog (in minder woke tye die Anglo-Boereoorlog genoem), wat ná die ZAR se nederlaag na daardie Amerikaanse deelstaat uitwyk enkele jare voor dit in 1912 deelstaatstatus verkry."

