Vleis-en-hopies-wol
2020-06-02"By die kerk
én in die malhuis,
in Mpumalanga én Modderrivier én Umfeleni
lê vleis-en-hopies-wol."
Die dosent as kunstenaar
2020-04-24"Toe ek ’n aangrypende artikel van die bekende Elliot Eisner lees waarin hy die onderwyser met die dirigent van ’n simfonie-orkes vergelyk, was ek in ekstase – ek het my filosofie en metafoor gevind: die onderwyser as kunstenaar."
Hoe Paulus die Beleg van Malta in 1565 gewen het
2020-03-02"Die verhaal van Paulus se stranding op Malta is in Handelinge 28:1–11 opgeteken: hoe die skipbreukelinge ontdek het dat hulle op Malta is, hoe die Maltese hulle vriendelik ontvang het en hoe Paulus ʼn giftige slangbyt oorleef het. Hy is daarna as ’n god beskou."
Pure act(s) for all Christians: dancing, paving and Van Gogh’s The starry night
2019-10-30“The starry night is a manifestation, a pulsating picture, of God’s Spirit hovering over the dark earth immediately before He said ‘Let there be light.’”
Louter handeling vir alle Christene: dans, plavei en Van Gogh se Die sterrenag
2019-10-30“Die sterrenag is ’n manifestasie, ’n polsende prentjie, van God se Gees wat fladder oor die donker aarde onmiddellik voordat Hy sou sê: ‘Laat daar lig wees.’”
Spuug tydens sport
2019-01-15"'Daar is vyf goue reëls vir spoeg tydens fietsry,' val hy opgewonde weg en druk afgemete met sy een hand se wysvinger op die ander hand se vingers."
O behoede my tog, Tannie!
2015-11-25In die Frasier-sitkom van vroeër vra Roz, Frasier se wulpse assistent, per geleentheid vir hom hoekom die samelewing dit aanvaar as 'n ouer man by 'n jonger vrou aanlê, maar nie andersom nie.
Oor gryses en kerke en klippe wat uitroep
2014-07-30 "Ou kerkgeboue is vir my onweerstaanbaar – veral as hulle leeg is. Hulle ruik vir my na lidmate uit vergange tye en desperate gebede."Is Hy dan nie ’n timmerman nie?
2014-06-02 Jannie Pretorius peins oor waarom Jesus met hout gewerk het.Advokaat Gerrie Nel, Beste Professor en die groter prentjie
2014-05-28 Of advokaat Gerrie Nel ’n goeie advokaat is? Of hy te beledigend en sarkasties is?Hennie Aucamp – vaarwel aan ’n geliefde mentor en vriend
2014-04-01 Jannie Pretorius deel die rol wat Hennie Aucamp as mentor en vriend in sy en Coenie de Villiers se lewens gespeel het.’n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610)
2013-03-12 "In hierdie studie benut die navorser die 5D-siklus van Waarderende Ondersoek om ’n persoonlike waardering van die lewe en werk van Michelangelo Merisi da Caravaggio, Italiaanse meesterskilder, te doen."

