LitNet Akademies: Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar oor sy waarderende artikel oor Emme-Lancia Faro
2012-09-25 Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar op sy LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje
2012-02-21 Die behoefte aan suksesvolle rolmodelle vir skoolleiers in die sukkelende Suid-Afrikaanse onderrigstelsel dien as begronding van en motivering vir hierdie studie. In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ? profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ? buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.
'n Waarderende ondersoek na die pedagogiese hoedanighede van Gerhardus P.V. Bosch
2010-10-14"Die sewe hoedanighede wat uit die onderhoude geïdentifiseer is, word gebruik om die positiewe kern van Bosch se pedagogie te identifiseer, asook om ’n profiel van uitstaande onderrig as deel van sy nalatenskap aan huidige en opkomende geslagte onderwysers saam te stel."
Cliff Richard: ’n Opvoedkundige waardering
2009-11-25"In hierdie artikel word geargumenteer dat daar gemeenskaplike hoedanighede tussen estetiese ervarings en opvoedkundige ervarings, en tussen kunstenaarskap in die wêrelde van die kunste en die onderwys bestaan."
Estetiese hoedanighede in die lewe en werk van Lorraine Botha: ’n estetiese ondersoek na pedagogiese kunstenaarskap
2009-07-15"In hierdie artikel word die hoedanighede van die pedagogiese kunstenaarskap van Lorraine Frances Botha, dosent verbonde aan die Sentrum vir Onderwysontwikkeling van die Skool vir Opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, ondersoek."
Die opleiding en praktyke van die onderwyser as kunstenaar
2009-01-16"In hierdie essay word geargumenteer dat die onderwys meer van ’n kunstige as ’n wetenskaplike aard vertoon, en dat die onderwyser eerder ’n pedagogiese kunstenaar as die aanbieder van resepmatige klasse behoort te wees."

