Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus
2016-06-06"Volgens my waarneming, val FC Boot binne hierdie kategorie ..."
Balans tussen "regte" en verpligtinge
2016-05-25"Die Suid Afrikaanse “buzz” woord deesdae is “regte” ..."
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
2016-05-16"Met betrekking tot Luk. 23:43, het jy ’n moderne vertaling gekwoteer ..."
Munisipale verkiesing 2016
2016-05-09"Sonder enige twyfel funksioneer die opposisiepartye met welslae in die parlement ..."
Die erdwurm
2016-05-09"Wat hy verseg het om bykomstig te noem is dat die erdwurm ook nie heteroseksueel kan wees nie ..."
Die bybel en evolusie
2016-05-05"Daar was vanaf die eerste Christelike eeu tot omtrent sowat 150 jaar gelede deur alle Christene geglo dat wat in Gen 1 en 2 gestaan het ..."
Amper dood
2016-04-11"Ek is nou 3 weke tuis, en moet sê dat ek sedertdien vinnig aangesterk het tot so ’n mate dat ek ’n hele ent sonder die rystoel en kierie begin loop het."
Rassisme - die verantwoordelikheid lê by ons
2016-01-21"Met die huidige debat mbt rassisme, het dit my aan die dink gesit ... "
My waarneming van Johannes Meintjes
2015-12-11"Een van vele kunstenaars wat deel vorm van die Wonder van die Afrikaner ..."
Die hele doel van godsdiens
2015-11-11Ateïste sê daar is geen God nie, die Babiloniese verwarrende bakleierige menigtes onderling onder godsdienstiges sê daar is ...
Die wit vloek vir swart Suid-Afrika
2015-11-10Die beswaar van swart Suid-Afrikaners deesdae is dat wittes en veral Afrikaners in hierdie land ekonomies die bevoorregtes is ...
Wat is natuurlike en onnatuurlike seks volgens godsdiens?
2015-11-04 Met die homoseksuele debat word gereeld na die natuur en veral na die diereryk verwys wanneer homoseksuele dade onder die mensdom as onnatuurlik beskryf word. Die wanvoorstelling wat weergee word is dat net onder die mensdom word homoseksuele anale penetrasie deur die penis ondervind, wat dit volgens sodanige argument homoseksuele dade as onnatuurlik beskryf, die […]
Steve en Die Stem
2015-10-14 Ek kon hierdie jaar nie die Aardklop-musiekfees bywoon nie, maar het na die video weergawe van Steve se optrede gekyk. Ek persoonlik is mal oor sy musiekstyl, asook sy Afrikanerpatriotisme, alhoewel ek merendeel nie met sy benadering tot die Afrikaner-politiek kan saamstem nie. Toe hy Die Stem passievol gesing het, het ek onmiddellik hoendervleis gekry, […]
