Afrikanerrealiteite
2015-10-07 Daar is ’n heftig rasse-aanslag teenoor die Afrikaner, sy taal en kultuur soos nooit sedert die Engelse oorloë nie. Geen militêre aanslag nie, maar ’n politiese en getalle oorwig aanslag deur die oorgrote meerderheid non-Afrikaners wat wil hê dat die Afrikaner sy hele geskiedenis, taal en kultuur moet misken, asook dat hy ekonomies in armoede […]
Afrikaners doen dit weer
2015-09-28Onder die apartheidsregime het die Oppenheimers as die rykste familie geseëvier ...
Sekswerkers
2015-09-28"Vandat die mens ontstaan het, het hoere en sekswerkers hulle bestaan. Inteendeel, voordat die primitiewe mens homself in formele gemeenskappe en huwelike begewe het, was almal in werklikheid sekswerkers, beide mans en vrouens."
Munisipale verkiesing 2016
2015-08-25 Volgende jaar is die munisipale verkiesings. Die nasionale nut daarvan – dien uitsluitlik as maatstaf hoe kiesers al hoe nader aan die opposisie, en veral na die DA begin oorhel al dan nie, ’n aanduiding hoe die regering moontlik in 2019 daar gaan uitsien. Maar wat is die plaaslike “track” rekord van die opposisie tot […]
Afrikaans en Afrikaner
2015-08-24 Met Afrikaner, word hierin bedoel die vorige Kolonialis; die Kaaplander; die Voortrekker; die republikeinse Boer en vandag se Afrikaner. In teenstelling word die vermenging van Koi, San, Maleier; vandag se Bruinman, as Afrikaanses, (hulle keuse) aangesien. Afrikaans het grootliks sy oorsprong aan die Afrikaanses te danke, en die Afrikaanses se fisiese ontstaan grootliks aan die […]
Verandering van vrou na man - voor en na foto's
2015-08-04 Hierdie foto’s toon vrouens toe hulle nog as vrouens voorgekom het, en daarna as mans. Die kontras op die vrou is meer gewelddadig as wat ’n mens dit sou ondervind het in die geval van man tot vrou. Hierdie foto’s toon ook die mag van steroids op die menslike liggaam, […]
