Die mitiese derde boereoorlog

  • 0

Beste Jan

Jy skryf aan my: “daar is wel Afrikaners wat pleinweg rugstekers, joiners, meelopers, agterryers en verraaiers is”.

Gee asseblief kortweg, nie ’n langdradige ontwykende relaas nie, met voorbeelde, van Afrikaners wat jy als ondergenoemdes beskou, en waarom:

  • Rugstekers
  • Joiners
  • Meelopers
  • Agterryers
  • Verraaiers

  Jaco Fourie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top