
In gesprek met Vickie de Beer oor Kombuistaal
2025-10-10"As ons kinders van kleins af by die kookproses betrek en hulle leer hoe om kos te maak, gaan hulle gesonder volwassenes word wat eendag vir hulleself kan kook. Kosmaak het sy eie taal."

Boykie vir Afrika deur Pieter de Poortere: ’n lesersindruk
2025-10-08"Vir De Poortere is geen heilige objek veilig nie; links en regs word ewe hardhandig met karwatse getakel. Dis gruwelik genotvol om jou daarin te verkneukel."

Wanneer ’n pitbull ’n dief jag
2025-09-24"Soms is ’n gedeelde, maar valse erfenis van vrees nuttig. Dis hartseer, maar dis waar."

Xolisa Ngubelanga’s Flamebook: Community theatre in Gqeberha
2025-09-17"Should a student be expelled from a college, a page is torn from that book. That page loses its place, but the entire book loses part of its story. It was a wonderful metaphor that needs to be explored even more."

In conversation with Darryl David regarding Wordfest 2025
2025-09-11"I have to admit it was really easy. The name Wordfest is such an iconic brand, and there exists so much goodwill towards the festival."

Roslynne Toerien in Gqebera
2025-09-10"’n Saal vol kinders jok nie. Selfs die klein outjies wat ek dopgehou het, sou rondskuif, maar hulle het beslis die storie gevolg en wou baie graag die vrae beantwoord wat sy elke nou en dan gevra het."

Madelein Rust deur my lens
2025-08-06"Uiteindelik, toe sy voel mense reken haar as ’n skrywer, het sy gesê nóú mag ons oor kanker praat. En toe gebruik sy haar bekende gesig om mense aan te moedig in hulle eie stryd teen kanker – dit het allermins oor haar gegaan."

Die LitNet25-skrywersberaad en die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 in ’n aantal kiekies verbeeld
2025-07-31Die Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad het van 25 tot 27 Julie 2025 plaasgevind in Nxuba, die Karoodorp wat beter bekend is as Cradock. Die ATKV-skryfskool was weer deel van die geleentheid.

Dis waaroor teater gaan: Ma skryf matriek in die Baai
2025-07-16"Waar PG du Plessis ons na die Afrikaner-adel se voorkamer geneem het, neem Louis de Villiers se stuk ons na die sit- en eetkamer van die Afrikaner-middelklas. En dis die punt. Ons kén die mense op die verhoog."

The Schreiner Karoo Writers Festival of 2025
2025-07-02"Where better to hold an annual literary festival than in the gorgeously, dare one say courageously, restored story street in that remarkable little Karoo town and in the very hotel in which both Schreiner and Mark Twain spent time?"

Tippie, die klein grys olifantjie wat kinders help lees
2025-06-05"Talle is na haar verwys omdat hulle nie kan lees nie. Toets sy hulle, dan toon die kinders gemiddelde intelligensie, wat beteken dat hulle veronderstel is om te kan lees."

Elise Bishop se nuwe boek bekendgestel
2025-06-03"Ná Elise se werk op LitNet begin verskyn het, kon selfs meer mense kennis neem van die heerlike staaltjies en die eiesoortige manier waarop sy haar taal gebruik."

Kleure: Nádine se stem ’n geskakeerde palet saam met Johan Heystek
2025-06-02"En wragtie, daar blaas haar optrede my vooroordele heeltemal uit my harsings uit. Ek is nou ’n fên."

Historiography and art investigated during a double launch of Mandela University Press
2025-06-02"The first book to be launched was Winged words, a short collection of poetry on bird mythology, written by John Samuel and beautifully illustrated by Vulindlela Nyoni. The second was Tested by fire, a biography on Neville Alexander, written by Doreen Musson."

In conversation with Alan Kirkaldy, author of Everyday communists in South Africa’s liberation struggle
2025-06-02Alan Kirkaldy, recently retired from Rhodes University in Makhanda, was awarded the Vice-Chancellor’s Book Award at the 2025 graduation ceremony for his work Everyday communists in South Africa's liberation struggle. The lives of Ivan and Lesley Schermbrucker.