Gustaf Pienaar

Afgetrede regsgeleerde, Vleesbaai. BIuris LLB( RAU), LLM (PU vir CHO), Gev. Dipl. Arbeidsreg (RAU)

Stellenbosch: Laat daar gestém word!

Gustaf Pienaar Seminare en essays 2015-12-03

"Ek dink ons moet mekaar nie probeer bluf nie: op die lange duur gaan dit nie op Stellenbosch werk om op twéé taalstoele te probeer sit nie. Maar hoe sal ons weet watter stoel die aangewese een sal wees?"

Regsalmanak: Die "kousale ketting" in strafsake

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-02

Wie se mes het die vrou se dood veroorsaak: haar aanvaller s'n, of die dokter se operasiemes?

Regsalmanak: Diefstal van eie goed

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-20

"Hy het 'n skelmstreek in die mou gevoer en aangebied om die helfte van die waarde van die goed aan die voorman te betaal as hy sou saamspeel."

Regsalmanak: Bram Fischer

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-09

"Hy was immers ‘n keiharde Stalinis, is gesê."

Regsalmanak: Oor “bomme” en 'n armsalige goudvissie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-04

Lughawens en ligsinnighede: 'n regsgeleerde gee advies oor speelse verwysings na bomme in bagasie. 

Regsalmanak: Uberrima fides by versekeringsooreenkomste

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-10-28

"Kortweg: Jy mag nie lieg nie."

Regsalmanak: Hoe Mendelsohn 'n aaptwakhandelaar laat loskom het

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-10-15

"Vandeesweek die verhaal van 'n kêrel met die naam Masithela wat in die landdroshof te Bloemfontein aan handeldryf in dagga skuldig bevind is en tog later op 'n vreemde manier losgekom het."

Oor jongmense wat leer bestuur

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-10-06

"Maar steeds het 'n mens daardie interessante verskynsel dat iemand met 'n leerlinglisensie en geen praktiese kennis van hoe 'n motorvoertuig bestuur word nie, tog onder sekere voorwaardes gemagtig word om so 'n motor op 'n openbare pad te bestuur."

Die veldtie, ‘n dampie en ‘n onverwagse windjie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-29

"Die les is dat ons wat mense in ons diens het, maar altyd daarop bedag moet wees dat ons aanspreeklik gehou kan word vir ons werknemers se onregmatige dade."

Krugerwildtuin se grensomskrywing

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-23

Waar begin en eindig die Krugerwildtuin?

Die Oudtshoorniet wat nie toegelaat is om sy welverdiende vonnis uit te dien nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-14

"Op 'n lentedag in 1978 het Swiegelaar, bloot omdat sy aandete nie betyds gereed was nie, sy vrou se klere ter waarde van R50 fyn en flenters gesny."

Regsalmanak: Joyce Waring

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-10

"Mev Joyce Waring (1914–2003), eggenote van 'n voormalige kabinetsminister, Frank Waring, was gedurende die sestiger- en sewentigerjare bekend vir haar soms erg omstrede uitsprake – veral in artikels (meestal met 'n politieke strekking) wat gereeld uit haar pen in die Engelse pers verskyn het."

‘n Krokodilvelhandsak vir Haar Edelagbare

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-09-02

"En, o ja, dan was daar ook nog 'n krokodilvelhandsak wat die prokureur se vrou vir die landdros laat aflewer het."

Tilly die bloedhond

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-08-26

"'The paw of suspicion was pointed at (Shabalala),' soos 'n regter dit later treffend gestel het."

Munisipale aanspreeklikheid: ‘n vergete bottel wyn, ‘n motoralarm, nat gras en die koue Liesbeeckrivier

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-08-19

"Ewenwel, mnr en mev Butters het net in die restaurant gaan sit toe mnr Butters onthou het van die bottel wyn wat nog onder sy vrou se sitplek in die motor lê."

Top