Regsalmanak: Ondertekening van parlementswette
2016-03-22"Wat dié gebeurtenis interessant en buitengewoon maak, is dat mnr De Klerk die wet onderteken het in sy ampsvliegtuig terwyl hy en die Minister van Buitelandse Sake onderweg was na Windhoek om die onafhanklikheidsvierings van Namibië by te woon."
Regsalmanak: Oor eutanasie ("genadedood")
2016-03-14"Volgens die Suid-Afrikaanse gemenereg is aktiewe genadedood, asook die verlening van bystand aan iemand wat selfdoding wil toepas, steeds onregmatig. Dit kan, na gelang van omstandighede, óf die misdryf moord óf die misdryf strafbare manslag daarstel."
#SmutsMustFall? Toe nie – danksy Epidermix 372
2016-03-02"Gelukkig merk ek (vir die eerste keer) dat die beeldjie uit ‘n soort hars vervaardig is en dat dit “skoon” gebreek het. Straks sal dit maklik herstel kan word."
Regsalmanak: Mondigverklaring
2016-02-24"Reeds in die Romeinse Reg was dit vir minderjariges moontlik om by die owerheid aansoek te doen om as meerderjariges verklaar te word."
Regsalmanak: geldige testament of nie?
2016-02-17"En dan, net voor hy die testament afsluit, kom die hartverskeurende paragraaf 'Aan my kinders' – en dan noem hy hulle name – 'vir wie ek so lief was wat my heeltemal vergeet het; het ek van vergeet'."
Regsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is
2016-02-12Lewe William Immanuel Pieters nog? Dit is onseker – en dit is waaroor hierdie aflewering van Regsalmanak handel.
Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ‘n sannageweer op sy naam gehad het ...
2016-02-10"Toe die Regter (Trollip in die hof a quo – CGP) vir Adriaan Pont ná die uitspraak vir ‘n lys van sy besittings vra, was sy antwoord kort en klaar: al wat hy besit, is sy Bybel en sy sannageweer."
Regsalmanak: Regte van ‘n ongeborene
2016-02-03"Die Romeine het geleer: 'Nasciturus pro iam nato habetur quotiens de commodis eius', wat, vry vertaal, beteken: '’n Ongebore kind word geag reeds gebore te wees wanneer dit in sy belang is.'"
Regsalmanak: Die bloedige hand erf nie
2016-02-03"In die meeste beskaafde regstelsels word geleer dat 'n persoon nie voordeel uit sy wandade mag trek nie. So reël die erfreg van baie lande dat 'n moordenaar verbied word om van sy slagoffer te erf."
Regsalmanak: 'n Storie oor 'n spinnekopwespe
2016-01-26In hierdie rubriek beskryf Gustaf Pienaar hoedat 'n wespe haar prooi nes toe sleep. Hy verwys ook na vorige rubrieke waarin vertel is hoe bye veroorsaak het dat mense hof toe gesleep is.
Regsalmanak: Stephan Welz se epiese hofstryd
2016-01-14"En dit is juis die verkoop tydens ‘n veiling van ‘n besondere boek in drie volumes wat Welz in die 1990’s in ‘n hewige hofstryd laat beland het wat oplaas in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein besleg is."
Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in
2015-12-24"Twee graad een-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."
Regsalmanak: Hy sou met haar trou, mits ...
2015-12-23"Die twee koerduifies het in grommende katte verander: Die meisie het Harris gedagvaar vir die geld wat hy haar geskuld het."
Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken
2015-12-22"Kyk, om 'n balju van die hof te wees, is nie aldag 'n maklike werk nie. 'n Balju se taak is om dagvaardings, hofbevele en dies meer by mense en instansies te gaan aflewer."
Regsalmanak: Ceres se akkerbome
2015-12-21"Mnr Malherbe was 'n boer van Ceres se wêreld wat sy kapitaal, soos dit 'n wyse man betaam (is daar indertyd geglo), in eiendom gesteek het."
