Elsabé Brits

Elsabé Brits is ’n vryskut-wetenskapjoernalis.

Elders gesien: COVID-19 – Ons is nog nie oor die hond se stert nie

Elsabé Brits Elders gesien 2020-09-04

"Hoe lank ons in die huis gaan bly? Wel, ons sterftesyfer is nog gans te hoog. Baie hoog."

Is jy lus om te hiberneer?

Elsabé Brits Rubrieke 2020-09-03

In haar nuwe wetenskaprubriek vir LitNet skryf Elsabé Brits vandeesweek oor die moontlikheid van menslike hibernasie.

COVID-19 en ’n entstof: Wie gaan die resies wen?

Elsabé Brits Seminare en essays 2020-06-03

"Die wêreld wag op ’n entstof wat beskerming teen COVID-19 sal bied, maar dié proses kan op sy vinnigste tussen ’n jaar en 18 maande duur."

COVID-19 en die toekoms: projeksies, entstowwe, die ekonomie, rampe en inperkings

Elsabé Brits Seminare en essays 2020-04-23

"Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lê nog in die komende maande voor."

Dis tyd dat akademici vrouemigrante se ervarings ondersoek

Elsabé Brits, Marietjie Lambrechts Onderhoude 2020-03-17

"Al is die posisie van vroue in die samelewing op die oomblik onder die vergrootglas, veroorsaak ’n gebrek aan wetenskaplike navorsing wat op persoonlike ervarings fokus, dat die weerlose posisie van vrouemigrante voortduur."

Die goeie dae toe dagblaaie nog joernaliste in die buiteveld gehad het

Elsabé Brits, Susan Cilliers Onderhoude 2020-03-17

"Ek vrees die hele beheptheid met klieks kan beslis tot ’n verswakking in gehalte en tot oppervlakkigheid lei, indien klieks die deurslaggewende maatstaf gaan word."

Auschwitz-Birkenau: 75 jaar ná die bevryding

Elsabé Brits Seminare en essays 2020-01-27

"Op 27 Januarie 2020 is dit 75 jaar nadat die reuse-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau deur troepe van die Rooi Leër bevry is. ... Ons, en ons kinders en hulle kinders, moet juis hiervan weet."

Rooibos is lekker, maar dit is geen wondermiddel

Elsabé Brits Menings 2019-11-25

Rooibos is een van daardie plante wat in Suider-Afrika byna mitiese status verkry het. Dit help glo vir byna alles, maar hokaai eers, skryf Elsabé Brits.

Monument herdenk Kaapse rebelle

Elsabé Brits NeerlandiNet 2019-10-31

By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.

Uit Afrika

Elsabé Brits Seminare en essays 2019-09-04

"Derduisende mense verlaat glo Suid-Afrika om hulle heil elders te gaan soek. Maar waar is ons tuiste regtig? Het ander mense voor ons nie ook maar presies dieselfde gedoen nie – aanhoudend migreer? En weer migreer. Is ’n plek soos Nederland, Duitsland of Frankryk jou tuiste as jy jou gene dalk nie eens meer heeltemal kan identifiseer nie?"

Vrouedag 2019: Waarom al die protes?

Elsabé Brits Seminare en essays 2019-08-08

“Net diegene wat die skoen dra, weet waar dit druk.” Dit was een van die leuses van die Stemreg vir Vroue-beweging, maar in werklikheid ’n onderbeklemtoning van wat vroue probeer oordra het oor hoe hulle lewe regeer is, skaars 100 jaar gelede, skryf Elsabé Brits op die vooraand van Vrouedag.

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Elsabé Brits In memoriam 2019-03-06

"Dankie liewe Deon, jy was een van die mooiste mense nóg in my lewe."

A letter from Emily Hobhouse to Mr Rees-Mogg

Elsabé Brits Opinion 2019-02-26

"I implore you to change and listen to your conscience, as a fellow English patriot. To be brave. To admit the truth about this atrocity. For the sake of history."

Die skaap op Clifton en die olifant in die vertrek

Elsabé Brits Seminare en essays 2019-01-04

"Die vurige debatte wat die onlangse slag van ’n skaap op Clifton se strand ontketen het, wys weer hoe verskillend mense ander spesies bejeën."

Wie was die voorsate van die moderne mens?

Elsabé Brits Seminare en essays 2018-12-05

"Minder as ’n 100 000 jaar gelede was die moderne mens meestal beperk tot Afrika – die vasteland waar ons almal ontstaan het. Hulle neefs en niggies, die Neanderdalmense, én die Denisovans, het onderskeidelik in die weste en ooste van Eurasië geleef. ’n Enorme gebied."

Top