Bibi Slippers

Bibi Slippers is ’n digter en joernalis. Sy het in 2007 BA-grade in Beeldende Kuns en Tale verwerf aan die Universiteit van Pretoria, en in 2015 ’n Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Sy was voorheen ’n inhoudsbestuurder by LitNet, artikelredakteur by die tydskrifte MyTyd en VISI, en werk in Johannesburg as vryskut-skrywer, -inhoudsregisseur en -aanbieder in die TV-bedryf.

Haar gedigte en stories is opgeneem in verskeie versamelbundels, onder ander Nuwe Stemme 4 en Nuwe Stories 1. Haar debuutbundel Fotostaatmasjien het in November 2016 by Tafelberg verskyn. Sy was die mede-samesteller van Nuwe Stemme 6 (2017). 

  • Foto-erkenning: Wikus du Toit

Hond se gedagte

Bibi Slippers 2012-05-31 "Binne ’n paar uur nadat die gedagte my soos die spreekwoordelike bliksemstraal getref het, het ek dit reggekry om die perfekte hondjie vir my pa se verjaarsdag te identifiseer en te reserveer en daarvoor te betaal. Minder as 48 uur na die bliksemstraal was die hondjie in ons woonstel, besig om die vloer met sy eie strale inspirasie te versier. (Ag, as die gedigte maar so vinnig wou opdaag ...)"

Verplasing

Bibi Slippers 2012-05-25 "Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas." 

Sunday Times Literary Prize nominee: Henrietta Rose-Innes

Henrietta Rose-Innes, Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Henrietta Rose-Innes a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book Nineveh.

Sunday Times Literary Prize nominee: Adam Schwartzman

Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Adam Schwartzman a few questions about writing his Sunday Times Literary Award-nominated book Eddie Signwriter.

Alan Paton Award Nominee: Macintosh Polela

Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Macintosh Polela about the writing of his book My Father My Monster. 

Sunday Times Literary Prize nominee: Yewande Omotoso

Yewanda Omotoso, Bibi Slippers 2012-05-23 Bibi Slippers asked Yewande Omotoso a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book Bom Boy.

SA-illustreerders: Alex van Houwelingen

Alex van Houwelingen, Bibi Slippers 2012-05-21 Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.

Die dinge wat mens by jou kinders leer

Bibi Slippers 2012-05-17 "Dit is nou maar een van die vreemde waarhede van hierdie lewe: ons is hier om by ons kinders te leer. Vat dit van ’n moeder wat weet."  Bibi Slippers wys jou hierdie week ’n paar dinge waarna jy kan luister, en een of twee om oor na te dink.  

Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, storytelling and self-reflection

Bibi Slippers 2012-05-17 Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.

SA-illustreerders: Elanie Bieldt

Elanie Bieldt, Bibi Slippers 2012-05-16 Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term "jong illustreerder": hierdie talentvolle kunstenaar is 12 jaar oud maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.

Oor honde, onderbroeke en boekrakke ... maar meestal boekrakke

Bibi Slippers 2012-05-11 "Ek kan nie oor boekrakke skryf nie, want wat ék wil sê, het Griet reeds in 1992 geskryf, in ’n sprokie."

SA-illustreerders: Gerhard Cruywagen

Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen 2012-05-09 Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.

Die honger vir nog

Bibi Slippers 2012-05-04 "Wat is 'n 'guilty pleasure' in Afrikaans? 'n 'Skuldige plesiertjie'? Al klink dit nie vir my heeltemal reg nie, wil ek 'n 'skuldige plesiertjie'" in hierdie openbare bieghokkie beken ..."

En dis als te danke aan die winter

Bibi Slippers 2012-04-26 "Weet iemand van koejawelgedigte wat reg laat geskied aan hierdie wondervrug? Leef die koejawel, onsigbaar êrens, in die Afrikaanse poësie?" Bibi Slippers bepeins die rol van die koejawel in die digkuns.

Een boekbekendstelling, twee susters en 424 bladsye aksie

Bibi Slippers 2012-04-26 Die susters Adeline en Lili Radloff se boek Een stad drie rooikoppe sewe dae is op 19 April by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel.
Top