Bibi Slippers

Bibi Slippers is ’n digter en joernalis. Sy het in 2007 BA-grade in Beeldende Kuns en Tale verwerf aan die Universiteit van Pretoria, en in 2015 ’n Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Sy was voorheen ’n inhoudsbestuurder by LitNet, artikelredakteur by die tydskrifte MyTyd en VISI, en werk in Johannesburg as vryskut-skrywer, -inhoudsregisseur en -aanbieder in die TV-bedryf.

Haar gedigte en stories is opgeneem in verskeie versamelbundels, onder ander Nuwe Stemme 4 en Nuwe Stories 1. Haar debuutbundel Fotostaatmasjien het in November 2016 by Tafelberg verskyn. Sy was die mede-samesteller van Nuwe Stemme 6 (2017). 

  • Foto-erkenning: Wikus du Toit

Onder die invloed

Bibi Slippers 2012-06-21 "Ek dink baie beginner-digters sou geskok wees wanneer hulle gekonfronteer word met die hoë vlakke AG Visser, Hallmark en Lianie May in hul inkstrome. Ander is bewustelik dronk op Ingrid Jonker of ten minste bietjie tipsy op die Psalms van Dawid."

SA Illustrators: Séan Verster

Bibi Slippers 2012-06-19 “From then on I drew everything I saw, and still do. I was lucky to have a father who worked for a paper factory, so I always had top-quality supplies, and needless to say, I filled everything with drawings.” Séan Verster, full-time illustrator, shares his passion for caricatures and comics with Bibi Slippers.

SA Illustrators: Louis Minnaar

Bibi Slippers, Louis Minnaar 2012-06-15 Bibi Slippers talks to Louis Minnaar about his art and SF influences.

SA Illustrators: Maaike Bakker

Bibi Slippers, Maaike Bakker 2012-06-15 Bibi Slippers in conversation with illustration lecturer and illustrator Maaike Bakker.

Recounting The River: Louis Minnaar and Maaike Bakker talk about collaboration, illustration and sloths

Bibi Slippers 2012-06-14

Illustrators Louis Minnaar and Maaike Bakker collaborated with storyteller Jaco van der Merwe to create a walk-in storybook in Cape Town’s Salon 91 art gallery. The exhibition, entitled The River, featured illustrations by Maaike and Louis, as well as the text for the story written by Jaco. The artists spoke to Bibi Slippers about creating the work for this show.

Alles van waarde is weerloos

Bibi Slippers 2012-06-05 Bibi Slippers ontdek 'n artefak in 'n pasella versamelaarsbundel ... en leer watter sigarette DJ Opperman gerook het.

Alan Paton Award Nominee: Andrew Feinstein

Bibi Slippers 2012-06-01 Bibi Slippers asked Andrew Feinstein a few questions about writing his Alan Paton Award-nominated book The Shadow World.

Alan Paton Award Nominee: Anton Harber

Bibi Slippers 2012-06-01 Bibi Slippers asked Anton Harber a few questions about writing his Alan Paton Award-nominated book Diepsloot.

Alan Paton Award Nominee: Jonny Steinberg

Bibi Slippers, Jonny Steinberg 2012-06-01 Bibi Slippers asked Johnny Steinberg a few questions about writing his Alan Paton Award-nominated book Little Liberia.

Alan Paton Award Nominee: Hugh Lewin

Bibi Slippers 2012-06-01 Bibi Slippers asked Hugh Lewin a few questions about writing his Alan Paton Award-nominated book Stones against the Mirror.

Alan Paton Award Nominee: Mandy Wiener

Bibi Slippers 2012-06-01 Bibi Slippers asked Mandy Wiener a few questions about writing his Alan Paton Award-nominated book Killing Kebble.

Sunday Times Literary Prize nominee: Michiel Heyns

Bibi Slippers, Michiel Heyns 2012-06-01 Bibi Slippers asked Michiel Heyns a few questions about writing his Sunday Times Literary Award-nominated book Lost Ground.

Sunday Times Literary Prize nominee: HJ Golakai

Bibi Slippers 2012-06-01 Bibi Slippers asked HJ Golakai a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book The Lazarus Effect.

Hond se gedagte

Bibi Slippers 2012-05-31 "Binne ’n paar uur nadat die gedagte my soos die spreekwoordelike bliksemstraal getref het, het ek dit reggekry om die perfekte hondjie vir my pa se verjaarsdag te identifiseer en te reserveer en daarvoor te betaal. Minder as 48 uur na die bliksemstraal was die hondjie in ons woonstel, besig om die vloer met sy eie strale inspirasie te versier. (Ag, as die gedigte maar so vinnig wou opdaag ...)"

Verplasing

Bibi Slippers 2012-05-25 "Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas." 
Top