SA-illustreerders: Alida Bothma
2012-04-24 Alida Bothma het ’n allemintige 160 boeke op haar kerfstok. Sy is een van Suid-Afrika se geliefde kinderboekillustreerders, en ook bekend as visuele kunstenaar. Hier deel sy haar illustrasies en die stories agter die prentjies met LitNet-lesers.I must show you my clippings
2012-04-20 My loopbaan as ernstige, obsessiewe leser het op hoërskool in Empangeni begin toe ek verslaaf geraak het aan Stephen King-boeke.Maanskyn, maagdelikheid en die ophef van rokkies: ontmoet Die Skynmaagde
2012-04-19 Die Skynmaagde is die mees gewilde postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die hele wêreld. Hulle is ook waarskynlik die enigste postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die wêreld. Bibi Slippers gesels met Henry Cloete en Wilken Calitz, die breine agter die lirieke en die vingers op die snare.
Boekedag 2012: Bibi Slippers kies ’n karakter
2012-04-19As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

