Woordfees-onderhoud:Diek Grobler gesels met Bibi Slippers oor die illustrasie van Mankepank en ander verse
2012-02-14 Diek Grobler gesels oor die illustrasie van die bygewerkte heruitgawe van Antjie Krog se verseboek vir kinders, Mankepank en ander verseBrief uit die bunker
2012-02-09 Iemand het my eendag (in ’n gedig nogal) beskuldig dat ek ’n muur van boeke om my bou. Vandag kan ek met alle oortuiging sê dat hy verkeerd was: dis nie ’n muur nie, Baby, dis ’n bunker.Woordfees-onderhoud: Bibi Slippers in gesprek met Pierre Lombard
2012-02-06 Bibi Slippers gesels met Pierre Lombard oor die jongste toevoeging tot die US Woordfees-program, die Kykfees aangebied deur Cinemuse.En toe verskyn die goeie fee
2012-02-02 Dit is 2012 (Jaar van die Draak en ook moontlik die einde van die wêreld) en na ’n lang stilte is hier uiteindelik weer ’n Snars Poëtika om die koms van ’n klomp nuwe dinge te vierWoordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5
2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5Top 11 2011: Digterlike destinasies
2011-12-14 Reis om die wêreld vanuit jou leunstoel. LitNet neem jou na 11 plekke waar digters dié jaar gaan draai het.Top 11 2011: Poems
2011-12-14 In no particular order, a list of 11 or so poems that appeared on LitNet in 2011.En dit is die (amperse) einde
2011-12-07 Ek het al vroeër vanjaar eenmaal iets geskryf oor Billy Collins se gedig "Aristotle". Maar noudat die einde van die jaar gevaarlik naby is, kon ek nie help om weer daaroor te dink nie. Die reeks beelde wat Collins in hierdie gedig oproep, is om van ...Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule
2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl ...
R5 vir die cocoa, giggels is gratis
2011-12-01 Ek het nie werklik dié week veel om te sê nie, behalwe ’n vinnige storietjie oor die beste R5 wat ek die afgelope tyd spandeer het. Dit was by Bikini Beach Books in Gordonsbaai, en ek het dit opgedok vir Wendy Cope se histeriese ...
My Wishlist: Bibi Slippers
2011-11-24 The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Bibi Slippers has chosen for her loved ones.Frankie Murrey on the new library at Matthew Goniwe Memorial High School
2011-11-23 Hi Frankie. I want to start by congratulating you, both on the success of the Open Book Festival and on the great work you are doing at Matthew Goniwe Memorial High School (MGMH). How did Open Book's involvement at MGMH come about?

