Bibi Slippers

Bibi Slippers is ’n digter en joernalis. Sy het in 2007 BA-grade in Beeldende Kuns en Tale verwerf aan die Universiteit van Pretoria, en in 2015 ’n Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Sy was voorheen ’n inhoudsbestuurder by LitNet, artikelredakteur by die tydskrifte MyTyd en VISI, en werk in Johannesburg as vryskut-skrywer, -inhoudsregisseur en -aanbieder in die TV-bedryf.

Haar gedigte en stories is opgeneem in verskeie versamelbundels, onder ander Nuwe Stemme 4 en Nuwe Stories 1. Haar debuutbundel Fotostaatmasjien het in November 2016 by Tafelberg verskyn. Sy was die mede-samesteller van Nuwe Stemme 6 (2017). 

  • Foto-erkenning: Wikus du Toit

Waar daar weerlig is: Johann de Lange oor sy jongste bundel

Bibi Slippers, Johann de Lange 2011-11-16 Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.

As mens 'n voëltjie hoor fluit

Bibi Slippers 2011-11-11 Voëls wil my net nie uitlos nie. Eers skryf Carina Stander vir my ’n e-pos en sê haar speltoetser verander my naam na ibis. Dis die voorteken.

Antjie-Mankepantjie

Bibi Slippers 2011-11-10  

Louis Esterhuizen gesels met Bibi Slippers oor sy Protea-prys vir Wat die water onthou

Bibi Slippers, Louis Esterhuizen 2011-11-08 Ek kan gewoon nie funksioneer sonder musiek nie. Die musiek wat ek luister, het dikwels ’n direkte invloed op dit wat ek skryf.

Boekbedonnerd 2011: Film

Bibi Slippers 2011-11-03  

Jaap Blonk on Sound Poetry and how it can change the world

Jaap Blonk, Bibi Slippers 2011-10-26  A nice thing about Sound Poetry is that it can stimulate the imagination of each individual listener in a different way, as they are freed from the “dictatorship” of the words.

Shailja Patel on African women and why poetry alone is not change

Bibi Slippers, Shailja Patel 2011-10-26  

Fotoblad: Simposium oor die lewe en werk van Adam Small

Bibi Slippers 2011-10-13 ’n Simposium oor die lewe en werk van Adam Small is op Vrydag 8 Oktober by die UWK aangebied.

As die skoen pas

Bibi Slippers 2011-10-06 Ek is nie die oppervlakkige tipe wat mense ooit op hul baadjies takseer nie. Maar boetie – hulle skoene!
Top