Fotoblad: Simposium oor die lewe en werk van Adam Small

  • 0


’n Simposium oor die lewe en werk van Adam Small is op Vrydag 8 Oktober by die UWK aangebied. Small sal in Desember vanjaar sy 75ste verjaarsdag vier, en akademici met persoonlike en professionele bande met Small het van hierdie geleentheid gebruik gemaak om te besin oor Small se bydrae as digter, dramaturg, filosoof en mens.

Hein Willemse
Wium van Zyl Nico Koopman
Adinda Vermaak
Madge du Preez
Frank Hendricks
Die simposiumgangers
  Richard van der Ross
Steward van Wyk
André Brink
Amanda Botha en André Brink
Abraham de Vries
Willem Fransman jnr
Antjie Krog
Antjie Krog, Willem Fransman jnr en Ronelda Kamfer
Ronelda Kamfer
Stilgrepe uit Abraham de Vries se videoportret Adam Small – loner en indiwidu

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top