Pasgelaai

Fresh off the press: Give us more guns by Mark Shaw

LitNet Books and writers 2021-04-21

One senior police officer’s crime: his decision to sell millions of rands’ worth of guns to fund his children’s university fees.

Persverklaring: Elsa Joubert se Spertyd met Sandra Prinsloo by die Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2021-04-21

Joubert is op 14 Junie 2020 midde die Covid-pandemie oorlede. Kort voor haar afsterwe het sy die teksverwerking gelees, en was sy opgewonde oor Prinsloo se vertolking van haar lewensverhaal.

Persverklaring: Die Dinge van ’n kind by die Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2021-04-21

Marita van der Vyver se ontvergeetlike Bildungsroman, Die dinge van ’n kind is in 1994 gepubliseer. Francois Toerien se verhoogverwerking is weerloos en fragiel, ’n produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewens.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dan Plato

Freek Robinson, Dan Plato Onderhoude 2021-04-21

"Om ’n stad soos Kaapstad te bestuur, is ’n R56 biljoen-masjien." Freek Robinson gesels met Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, oor die onlangse vuur en die stand van munisipaliteite.

Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn

Naomi Meyer, Fanie Viljoen, Tumi Steyn Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-21

"Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra."

Persverklaring: Beet by die Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2021-04-21

Beet is ’n opdragproduksie van die Suidoosterfees om die lewe van Beethoven te vier.

Die komplekse Emily Dickinson: ’n bespreking

Lina Spies Seminare en essays 2021-04-21

"In my skrywe oor Emily Dickinson se liefdeslewe, geïnspireer deur Johann de Lange, was my bedoeling om haar lewe te belig deur veral haar briewe. Daarbenewens wou ek ook op haar digterskap fokus deur verwysing en aanhaling van sekere van haar gedigte."

Dié kosbare versameling is gered

Elsabé Brits Menings 2021-04-21

"Dinsdagmiddag het Pippa Skotnes in ’n verklaring gesê dié kosbare versameling is gered. Ons sou basies niks van die San se gelowe, rituele, stories en intieme lewe met die omgewing geweet het as dit nie vir Wilhelm Bleek en sy skoonsuster Lucy Lloyd, en later een van Bleek se kinders, Dorothea Bleek, was nie. Hulle het die taal, kultuur, liedjies, kuns, poëtiese stories en persoonlike geskiedenis van die San in tientalle dagboeke en verslae opgeteken."

Elders gesien: “Wees goed vir die naaste”

Wilna Adriaanse Elders gesien 2021-04-21

"’n Petroljoggie lag in volronde Afrikaans, iemand word begrawe, die Moederstad stik, kennis gaan in vlamme op."

My kombuis word herfs

Karen Hart Kos en wyn 2021-04-21

"Maar niks kom by herfs nie ... dis ’n kleurespel en ’n rykdom van smake en geure. My kombuis word herfs in die warm hart van pampoene en borrie, die ryk rooi van paprika en tamatiesop. En dan is daar die kwepers ..."

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

LitNet Skryfkompetisies 2021-04-21

Wen kontant met LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie: Skryf ’n storie van tien woorde met die titel “Vuur in die argief”, en kom in aanmerking vir pryse van R2 000, R1 000 en R500. Sluitingsdatum: Donderdag 13 Mei 2021.

Ikabod vir Afrikaans aan US beteken Ikabod vir US

Cerneels Lourens Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-21

"Afrikaanshartige alumni kan verder in die oorgangsproses as belangegroep optree terwyl hulle hul groot energie in die ontwikkeling van ’n nuwe privaat universiteit belê."

Hen met kuikens

Driekie Grobler Poësie 2021-04-21

"as moederplant 
my opgelegde taak 
om jul in voedsame grond 
geanker te hou 
teen elke stormwind te bewaar"

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Coenie de Villiers

Coenie de Villiers, Marli van Eeden Suidoosterfees 2021-04-20

Twee legendes op een verhoog: die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Coenie de Villiers.

“Dala Afrikaans!” – die geboorte van ’n nuwe taalbeweging

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-20

"Die strate van Stellenbosch het op 9 April 2021 met ʼn groep heldhaftige en besorgde voorstanders van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch te kampe gehad. Wat is hier gebore, wat het hier ontstaan? Die beweging wat hier groei, verstaan goed dat die sprekers van Afrikaans moet aandring op insluiting by staatshulpbronne soos openbare universiteite."

Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Deon Meyer

Deon Meyer, Marli van Eeden Suidoosterfees 2021-04-20

Twee legendes op een verhoog: die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Deon Meyer.

Heritage to ashes, dust to dust

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2021-04-20

"What I remember most is the silent communication, between researcher and librarian, between researcher and the past – in my case literary."

Kalender: Suidoosterfees 2021 ‒ Die leuen van 1652

LitNet Suidoosterfees 2021-04-20

Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Patric Tariq Mellet se The Lie of 1652: A decolonized history of land het onlangs opslae in die media gemaak. In dié omstrede boek lewer Mellet skerp kritiek teen die koloniale geskiedenis. Hy plaas op 27 April om 10:00 die fokus op grondonteiening, die verwoesting van lewens en die brutaliteit van slawerny in Suid-Afrika.

Futuristic language, seed stories and ecocriticism in Alettie van den Heever’s Stof

Neil van Heerden Academic research 2021-04-20

"In the end, Stof also merely tells a story, but the novel suggests that human beings can construct new narratives which may have potentially far-reaching implications for our relationship with the non-human environment."

Toekomstaal, saadstories en ekokritiek in Alettie van den Heever se Stof

Neil van Heerden LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-04-20

"Stof is uiteindelik ook net ’n storie, maar die roman suggereer dat nuwe stories potensieel ’n daadwerklike impak op die mens se omgang met die niemenslike omgewing kan hê."

Top