Pasgelaai

Toekomstaal, saadstories en ekokritiek in Alettie van den Heever se Stof

Neil van Heerden LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-04-20

"Stof is uiteindelik ook net ’n storie, maar die roman suggereer dat nuwe stories potensieel ’n daadwerklike impak op die mens se omgang met die niemenslike omgewing kan hê."

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand …

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2021-04-20

"In tandem met die #Instagramvsreality-beweging het die idee van body positivity gegroei. Alle mense verdien erkenning vir ’n positiewe liggaamsbeeld, ongeag die samelewingstandaarde wat die ideale vorm, grootte of gelaatstrekke dikteer."

Persverklaring: Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-04-19

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat dié twee organisasies weer vanjaar aanbied.

Van dink na doen: ’n onderhoud met Azille Coetzee

Azille Coetzee, Lidia Rauch Onderhoude 2021-04-19

Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Azille Coetzee, skrywer van In my vel: ’n reis (Tafelberg, 2019). Azille het ’n doktorsgraad (met ’n tesis getiteld "African feminism as decolonising force: a philosophical exploration of the work of Oyeronke Oyewumi") deur ’n gedeelde graadprogram aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch (US) verwerf. Sy is tans ’n nadoktorale genoot by die Historical Trauma and Transformation Unit aan die US. 

Terwyl ander huiwer, laat waai Suidoosterfees met spogprogram

Melt Myburgh Suidoosterfees 2021-04-19

Van 26 Maart tot 2 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n program propvol gesprekke, komedie, drama, musiek en kinderteater aan. Melt Myburgh het gaan inloer by die mense agter die fees, en berig oor hoogtepunte wat op feesgangers wag.

Taalmonument | Vryheidsdagkonsert | Freedom day concert | 26 April

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2021-04-19

Taalmonument, KC 107.7 en TC Events Co bied ’n Vryheidsdagkonsert aan | Taalmonument, KC 107.7 and TC Events Co present a Freedom day concert.

Check-in met Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-04-19

"Wat ôs nou need, is leadership, en ek hoep rêrag djy kan ‘it provide."

Press release: Othello at the 11th Shakespeare Schools Festival at Artscape

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-04-19

Wynberg Boys' Acting Association (WBAA) will be presenting their unique abridged version of Othello at this year's Shakespeare Schools Festival South Africa (SSFSA), with the roles of Othello and Desdemona played by a female and male respectively.

Persverklaring | Press release: Sanlampryse vir Jeuglektuur, 2021-kortlyste | 2021 Sanlam prizes for youth literature, shortlists

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-19

Sanlam en Tafelberg Uitgewers kondig met trots die finaliste vir die 2021-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan. | Sanlam and Tafelberg Publishers are delighted to announce the 2021 finalists for the Sanlam Prizes for Youth Literature.

Teachers’ perceptions of Facebook and Gesels.net as e-learning environments: implications for emergency remote education

Christina Johanna (Christa) van Staden Academic research 2021-04-19

"Gesels.net was therefore designed and developed to serve as an eLE for South African teachers. Although individual teachers join both Facebook and Gesels.net, these tools have not yet been adopted by the staff of schools to establish schoolwide learning communities."

Onderwysers se persepsies van Facebook en Gesels.net as e-leeromgewings: implikasies vir nood-afstandonderwys

Christina Johanna (Christa) van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-04-19

"Alhoewel Facebook beskou is as makliker om te gebruik, was die verskil in persepsies nie betekenisvol nie. Daarom kon aanbeveel word dat die groep onderwysers Gesels.net gebruik om ’n e-leergemeenskap te vestig."

Universiteit Kaapstad-brand

Izak de Vries Visueel 2021-04-19

"Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes."

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.

Belgiese akademikus stuur sterk boodskap aan US

Menán van Heerden, Yves T'Sjoen Onderhoude 2021-04-16

Wat is die stand van Afrikaans en Nederlands as onderrigtale aan hoëronderwysinstellings in Suid-Afrika en in die buiteland? Menán van Heerden voer ’n videogesprek met Yves T'Sjoen.

Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In die eerste kwartaal van graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

Wiskunde in graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak.

Press release: Lien Botha’s thirteenth solo exhibition

LitNet Kuns 2021-04-16

Barnard is pleased to present South African artist Lien Botha’s thirteenth solo exhibition titled  Lost in Translation, where she revisits a childhood narrative Boet & Saartjie.

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2021

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-16

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns maak die gesogte Akademiebekronings vir 2021 bekend.

Was it appropriate to honour Bram Fischer with a doctorate from Stellenbosch University?

Jannie Gagiano Opinion 2021-04-16

"Until we get some clarity and take some direction on these issues, it looks as though we can expect some more Fischer-style debates in the future."

Verlore

Caren Kearley Poësie 2021-04-16

"Duskant Wintershoek 
in die Witzenberg-vlaktes 
sit ek saam met Breyten 
onder die groen takke van ’n wilger 
sy woorde dans in my kop."

Top