Pasgelaai
Die evolusie van eietydse intelligensie en die rol van sosiale-media-intelligensie (Socmint)
2022-06-08Ansie Stegen en André Duvenhage: "Die verskuiwingslyne wat aanpasbaarheid binne die Suid-Afrikaanse intelligensiegemeenskap betref, is duidelik aangetoon deur die staatskapingsage, en nog duideliker tydens die onrus wat in Julie 2021 uitgebreek het. […] Die intelligensiegemeenskap het nie die vermoë (menslike of tegniese hulpbronne) gehad om besluitnemingsinligting aan die staatspresident te verskaf nie."
Vir jou, my kind, sal my besem altyd vee
2022-06-08"Maar sal nooit opgee
Sal skoonmaak
’n Duisend besems deurvee
Om my kind ’n beter lewe te gee"
’n LitNet Akademies (Regte)-artikel oor Die waarde van stil bure? ’n Onderhoud met Zelda Bezuidenhout
2022-06-07"Een aand moes ek na ’n sieldodende gesprek tussen ’n mediese dokter en ’n wetenskaplike luister. Ek het bitter min verstaan en was eintlik net daar om die koffie te bedien. Maar toe die gesprek ’n onverwagse wending na stamselnavorsing neem, het dit my ingetrek."
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
2022-06-07"Die reis wat hy afgelê het, is ’n reis van ’n al groter wordende ontnugtering en hy vra verskoning dat hy deel gehad het aan die indoktrinasie en misleiding van mense."
Reguit met Robinson: Wankel jou munisipaliteit?
2022-06-07Leon Claassen van die graderingsagentskap Ratings Afrika vertel aan Freek Robinson hoe hulle te werk gaan om die land se grootste 100 munisipaliteite te gradeer en waarom daar rede tot kommer is.
Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux: Foto’s en nuwe waarheid
2022-06-07"In Tinus le Roux se boek het hulle nie net oorleef nie, maar opgestaan. Le Roux se boek opper opnuut daardie vraag oor die foto se waarheid. Deur gesofistikeerde, voortreflik nagevorste kleurtegnologie het Le Roux die ou letterlik en figuurlik verbleikte foto’s ’n polsslag gegee. In sekere opsigte is dit inderdaad nuwe foto’s, nuwe waarheid."
Hermanus FynArts-persverklaring: sewe feeskunstenaars vier tien jaar as huldeblyk aan Marilyn Martin
2022-06-07Marilyn Martin het oor die jare heen ’n sleutelrol in die Hermanus FynArts gespeel. Die tentoonstelling vier haar lewe en nalatenskap, sê die feesorganiseerders. Die fees vind vanaf 10 tot 19 Junie 2022 plaas.
Nuut by LAPA: Die klein boek van mal modes deur Fanie Viljoen
2022-06-07Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Nuut by LAPA: Die klein boek van skitterende speelgoed deur Fanie Viljoen
2022-06-07Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Nuut by LAPA: Die klein boek van hipercool hondetoertjies deur Fanie Viljoen
2022-06-07Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Nuut by LAPA: Die klein boek van skouspelagtige sport deur Fanie Viljoen
2022-06-07Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Nuut by LAPA: Jy handle dit net deur Eleanor Lombard
2022-06-07Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie.
Nuut by LAPA: Nellie en Sion: Thwala deur Claudette Browne Storrar en Freda Meyer
2022-06-07Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaan oor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.
Nuut by LAPA: Die Alfa van Alfaville deur Theresa van Baalen en Luan Serfontein
2022-06-07Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak.
Nuut by Protea Boekhuis: Tien voor een deur Adele Vorster
2022-06-07Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.
Nuut by Protea Boekhuis: Narreskip deur Johan Myburg
2022-06-07Louis Esterhuizen: "Nog selde het ek ’n versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap."
Hoe lyk R62 miljoen in cash, Uncle Cyril?
2022-06-07"Maa ek moet admit, Uncle, ek is nogals jaloers. Nie net oo die gel nie, maa oo die storie. I mean, Uncle, ek skryf crime fiction. Maa spies en kidnappings en torture en heists wat inside jobs is, daai is mos higher grade fiction. As ek met soe ’n storie by my editor aankom sal sy vi my sê issie believable lat ’n hele president soe iets sal lat gebeu nie."
Fresh off the press: New history of South Africa, edited by Hermann Giliomee, Bernard Mbenga and Bill Nasson
2022-06-07This newly updated, comprehensive history of South Africa presents the story of our turbulent country in a fresh, readable narrative.
Press release: No impact assessment underlying the economically destructive Copyright Amendment Bill
2022-06-06PwC estimated that the bill will lead to a 33% reduction in booksales with 30% of the industry losing their jobs.
Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans
2022-06-06"Verbijsterend. Schandalig. Wanneer een cultuurgemeenschap onverschillig omspringt met het literair verleden, branden met het overlijden van de schrijver bibliotheken af."
