Pasgelaai

Vonnisbespreking: Waagartieste leer haar heiland ken. Gevestigde regsbeginsels egter tot haar redding

Johan Scott LitNet Akademies (Regte) 2022-06-14

"Ons regspraak wemel van uitsprake waarin die volenti-verweer opgewerp is. Veral op die gebied van sportbeserings en benadeling weens mediese behandeling is daar interessante gevalle wat in die lig van die omvang van hierdie bespreking nie onder die loep geneem is nie."

Die supermassiewe gravitasiekolk in die middel van die Melkweg

Elsabé Brits Seminare en essays 2022-06-14

"Dit is die eerste regstreekse bewyse dat daar inderdaad ’n gravitasiekolk in die Melkweg is. Hoewel ’n mens nie die donker, digte kolk self kan sien nie, is die sentrale deel genaamd die skaduwee duidelik sigbaar. Dit is deur ’n helder ringstruktuur van warm gas omring."

USAN 2022 – ’n terugblik met Aletta Simpson

Naomi Meyer, Aletta Simpson Seminare en essays 2022-06-14

"Noudat ek dikwels dink oor humor en postkolonialisme, ontsluit dit vir my ’n heel nuwe aspek van Afrikaans. Dink Evita Bezuidenhout, David Kramer en Taliep Petersen, Adam Small, Nataniël, Schalk Bezuidenhout, Casper de Vries, Loukmaan en Emo Adams, Joe Barber, Vetkoekpaleis."

Nuut by Human & Rousseau: Vuurvreter deur Joha van Dyk

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-14

Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal.

New from Melinda Ferguson Books: On the rocks by Thando Pato

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-14

On the surface her life looks aspirational – great job, apartment, snazzy car. But behind the façade she harbours a shameful secret – she can’t control her drinking.

New from Tafelberg: Clare: The killing of a gentle activist by Christopher Clark

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-14

In November 1993, ANC activist and development worker Clare Stewart’s body was found in a shallow ditch in rural KwaZulu-Natal as the province sat on the brink of civil war.

New from Naledi: Dark white light black by Malvory Adams

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-06-14

The writer walks with the reader through a lion-hearted personal lens and through the purgatory of his travelogue, which starts 15 years before his birth in the tiny Eastern Cape hamlet of Breidbach.

Reguit met Robinson – Die kontant op die plaas: soveel vrae

Freek Robinson, Adriaan Basson, Dirk Kotzé Onderhoude 2022-06-14

Is Ramaphosa se sprokiesverhaal daarmee heen? Freek Robinson gesels met Adriaan Basson, hoofredakteur van News24, en Dirk Kotzé, ’n politieke kenner.

’n Gesprek met al die Marte in Dinge van ’n kind

Naomi Meyer, Marita van der Vyver, Cintaine Schutte, Melissa Myburgh, Susanne Beyers kykNET Portaal 2022-06-13

Mart word deur drie aktrises vertolk: Melissa Myburgh speel die jong Mart, Cintaine Schutte is Mart in 1992, en Susanne Beyers is Mart in die hede.

Die grys mense tussen ons

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-06-13

"Hoekom dan die weerstand teen ’n staatsbefondste toelaag wat mense uit armoede lig? Hoekom neersien op mense wat toegang tot een of ander vorm van welsyn probeer verkry? Ons hele samelewing word verbeter as almal toegang het tot kos, klere, water en ’n veilige dak oor ons kop."

Cyril Ramaphosa se stryd: Is die buffel besig om te struikel?

Theo Venter Menings 2022-06-13

"Is Ramaphosa skuldig?"

Pasverskyn: Tien voor een deur Adele Vorster

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-13

Dié is ’n roman wat jou verbeelding beetpak en nie maklik laat gaan nie. Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-06-13

Daar is sewe dae in ’n week, maar jy wil sekerlik nie élke dag Wiskunde doen nie? As jy in graad 7 is, gebruik dié gratis vraestel van Wilhelm du Toit om jou werk vinnig onder die knie te kry.

Persverklaring: Semesterkursus in literêre vertaling | Press release: Semester course in literary translation

LitNet Akademies en skole 2022-06-12

Skryf in vir ’n semesterkursus in literêre vertaling. | Sign up for a semester course in literary translation.

Persverklaring: L’art Poétique-digkompetisie se poësiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2022-06-12

Die wenners van die gesogte L’art Poétique-digkompetisie is Vrydag in Kaapstad bekendgemaak. Zalman S Davis het dié kompetisie in 2019 op eie houtjie gestig met die hoop om digters ’n platform vir hulle werk te gee.

KKNK Dramaweb SA 2022-finaliste aangekondig!

LitNet KKNK 2022-06-11

Hierdie leerders se video-inskrywings is sorgvuldig uit honderde in dié gewilde aanlyn dramakompetisie gekies, en finaliste sal mekaar die verhoogstryd aansê in die nasionale finaal tydens ’n regstreekse uitsending op Saterdag 18 Junie 2022 op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se YouTube-kanaal en webwerf.

Press release: Congratulating Idza Luhumyo and Mbozi Haimbre

LitNet Books and writers 2022-06-11

Please join Catalyst Press and our publishing partner, Short Story Day Africa, in congratulating Idza Luhumyo and Mbozi Haimbre. Idza was shortlisted for the Caine Prize for her story, "Five Years Next Sunday", and Mbozi was shortlisted for a Nommo Award in the short story category for her story, "Shelter".

as mens

Desmond Gird Poësie 2022-06-11

"as mens te lank daar vertoef
raak ’n vyfsterhotel ’n tronk
enigste verskil tussen graf en groef
is diepte onder die grond"

Sada Ûib

Denver Breda Poësie 2022-06-11

"Sada lam e u hâ tama !kho omdi !na, (Ôs in tronke sonder einde,)
Tsoa tsoa e u hâ tama !kho om di !na. (in tronke sonder begin.)
Xawe ta ni lûba? (Maar ôs moet vergewe?)"

Pride!

Theodore Cox New writing 2022-06-11

"Outside and proud, his hand in mine,
Calloused, strong, fingers entwine,"

Top