Pasgelaai
Girls just wanna walk home, Uncle Cyril
2022-08-10"’n Sangeres het daai song 'Girls just wanna have fun' se woode gechange, en sy sing 'Girls just wanna walk home'. Al wat ôs ammel vra, is om hys toe te kan loep sonne hartkloppings en nervous rondkyk en bang wies vi elke shadow. Is mossie te veel gevra lat ôs ie vi elke man moet wonne of hy getrust kan wôd en of hy ’n rapist inne mooi suit issie."
AfriKI: Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans | Videolesing in Engels en Afrikaans
2022-08-10Imke van Heerden discusses her research project, AI as Author, and the first Artificial Intelligence poetry in Afrikaans. | Imke van Heerden is aan die woord oor haar navorsingsprojek, AI as Author, en die eerste Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans.
Hans hou sy lyf Sherlock deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2022-08-10"Dis nie net die mees avontuurlike Hans-boek nie, dis ook die beste. Dis asof Rudie in die weefsel van elke karakter ingeklim het."
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
2022-08-10As jy in graad 5 is, weet jy mens kry vyf soorte voedselgroepe: lekkergoed, lekkergoed, lekkergoed, lekkergoed en lekkergoed. Toemaar, ons by LitNet wens ook dit was waar (maar daar is ’n som oor pannekoeke hier versteek). Ons kan jou dag tog so effens versoet deur hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West met jou te deel. Klik hier om dit gratis af te laai en begin sommer vandag al daaraan smul.
Persverklaring: Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika
2022-08-10Twee Vlaamse skrywers word elke jaar gekies om ’n skrywersresidensie met twee Suid-Afrikaanse skrywers te deel. Vanjaar se skrywers is Yousra Benfquih en Fleur Pierets. Hier is nog inligting oor die inisiatief en hoe om aansoek te doen vir die residensie, wat vanaf 7 tot 21 November 2022 in Somerset-Oos plaasvind.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2022
2022-08-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Promosie vir 11 Augustus: 20% afslag op Dingeth deur David Walliams
2022-08-10"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 11 Augustus is Dingeth deur David Walliams."
PJ Bosman (1933–)
2022-08-10"As gevolg van talle skoolvakansies op familieplase en my huwelik met ’n plaasmeisie, skryf ek die graagste oor boere en plattelandse mense en hulle dinge."
True magic amongst grinding poverty, no fairies: Bridget Krone on her latest book
2022-08-10Can a dream be born in Cedarville, a place of grinding poverty? Izak de Vries chats to Bridget Krone about The Cedarville Shop and the wheelbarrow swap, published by Catalyst Press.
Promosie vir 10 Augustus: 20% afslag op Die Goorgomgaai deur Julia Donaldson
2022-08-09"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 10 Augustus is Die Goorgomgaai deur Julia Donaldson. Philip de Vos is verantwoordelik vir die heerlike Afrikaans."
Matlakala
2022-08-09Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Tshegofatso Mabutla perform Matlakala, written by Jerry Mofokeng wa Makhetha and directed by Mahlatsi Mokgonyana.
Press release: Major nomination for Sifiso Mzobe
2022-08-08On October 27, 2022, the Hurston/Wright Foundation will announce, during their annual Legacy Awards celebration, the winners of the juried awards for books by black authors published in 2021 in the categories of debut fiction, fiction, nonfiction, and poetry.
Fyn nagevors: ’n lesersindruk van Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks
2022-08-08"Die spanningslyn is deurentyd naaldskerp en neem naby die klimaks dramaties toe."
Mooi Annie – die spieël in my raaisel
2022-08-08"Ek verlang na pannekoek wat jy vir ons gebak het op sulke reëndae, ’n tradisie wat ek weer vir my kinders voortgesit het. Maar nou het ek niemand vir wie ek kan pannekoek bak nie en ’n mens doen dit nie net vir jouself as jy alleen is nie."
Allien, maa niks bangie
2022-08-08"’n Vrou ken van allien wies, maa bang is sy nie, cause sy is ou gewoond dinge vi haaself doen. Mag jy jou Vrouedag geniet en somewhat, somewhere tyd maak om jou voete te voel en asem yt te blaas."
USAN 2022: ’n onderhoud met Kanja van der Merwe
2022-08-08"Afrikaans is ’n nuutskeppende, kreatiewe, bruikbare en wetenskaplik ontwikkelde taal, en so moet dit en sal dit voortleef."
Eerste slukkie: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers
2022-08-08"Tedeschi en Calhoun het hul navorsing onder ander getraumatiseerde groepe herhaal. Hulle het met oorlogsveterane, kankeroorlewendes en oudgevangenes gesels. Waar hulle posttraumatiese stresversteuring verwag het, het hulle keer op keer groei aangetref. In 1996 het hulle hul 'posttraumatic growth inventory' gepubliseer, ’n databasis van bevindings wat só omvattend was dat niemand dit meer kon ignoreer nie."
Promosie vir 9 Augustus: 20% afslag op Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss
2022-08-08"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 9 Augustus is Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss."
Promosie vir 8 Augustus: 20% afslag op Lira deur Chanette Paul
2022-08-07"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 8 Augustus is Lira deur Chanette Paul."
Promosie vir 7 Augustus: 20% afslag op 25 Trappe na benede deur Madelein Rust
2022-08-06"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 7 Augustus is 25 Trappe na benede deur Madelein Rust."
