Pasgelaai
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe): Stylriglyne
2022-07-01Medewerkers word vriendelik versoek om asseblief hierdie voorskrifte stiptelik te volg by voorleggings aan LitNet Akademies (Geesteswetenskappe).
Dissie regte, vekere generasie
2022-06-30"Nou die feit dat ek noem dat jy probably al vegiet het, het niks te doen met jou lat sleg voelie, maa alles mettie feit dat ek doelbewus gewag het tottie stof gat lê het voo ekke af in die paadjie loep."
’n Kroniek van die populêre kultuur in die ’80’s
2022-06-30"Almal wat in daardie tyd geleef het, dra iets van die ’80’s met hulle saam. Of dit nou ’n gunstelingsong is, of ’n voorliefde vir paisleydasse, Wayfarer-sonbrille – of perdalks die shoulder pads in werksdrag – na alle waarskynlikheid is die ’80’s, as tydvak, die dekade wat deur die heel gelukkigste herinneringe gekenmerk word."
Two meetings, two worlds
2022-06-30"Africa’s 20th-century history shows the true cost of the world’s powerful countries locked into a struggle for dominance, economic or otherwise."
Die Nasionale Kunstefees, waar oud en nuut vervleg
2022-06-29"Die begin van kuns en teater; die mens wat vermaak en oorbluf wil word deur skouspel."
Die goeie pa verken die uitwerking van seksuele mishandeling in rouste detail
2022-06-29"Die susters weet wat met een van hulle gebeur, maar praat nie daaroor nie. Dihaan, die slagoffer van haar pa se seksuele misbruik en uiteindelike swangerskappe, verwyt oplaas haar suster omdat sy nie gepraat het nie."
Afrikaans kry uiteindelik erkenning as ’n inheemse taal
2022-06-29"Die minister van hoёr onderwys, wetenskap en innovasie, Blade Nzimande, het uiteindelik toegegee dat Afrikaans, asook die San- en Khoi-tale, Suid-Afrikaanse inheemse tale is. Dit was ’n gesamentlike poging deur verskeie rolspelers om hierdie ommekeer in die taalbeleidsraamwerk van die departement te bewerkstellig, en niemand kan ’n oorwinning eis vir ’n stryd om Afrikaans en die Khoi- en Santale die erkenning te gee wat hulle verdien nie," voer Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk aan.
Inwoonskrywer: Naomi Meyer
2022-06-29"As mens in hierdie dorp inligting vir mens se storie benodig, moet mens net vra en jy sal met vriendelikheid vrygewig ontvang. Baie dankie, Somerset-Oos, en baie dankie Paulet Huis en al jou luukse gasvryheid!"
Google gee jou vlerke: Google Translate en die afbreek van taalgrense
2022-06-29Google Translate het onlangs 24 nuwe tale bygevoeg, wat (nog) Suid-Afrikaanse tale insluit. Burgert Senekal vertel meer oor hierdie masjienvertalingsdiens.
Van Juba tot Jozi – die seun wat nooit opgegee het nie
2022-06-29"In 2018 verwerf hy ’n nagraadse kwalifikasie as pulmonoloog (longspesialis) aan die Universiteit van die Witwatersrand. Vandag het hy sy eie praktyk in Midrand, Gauteng."
ANC-ideoloë steur hulle min aan akademici en navorsing
2022-06-29Met die grootskaalse plundery van ’n jaar gelede nog vars in die geheue, het Melt Myburgh vir Johan Zaaiman gevra of sulke protesaksies voorkom kan word as die ANC-regering sy vinger sterker op die pols van akademiese navorsingsresultate hou.
Vir Athol (2022)
2022-06-29Marius Crous se "Vir Athol (2022)" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.
Gesprek oor die skrywersresidensie in Paulet Huis, Junie 2022
2022-06-29Theo Kemp: "Somerset-Oos het my vry laat voel. Ek kan vryer asemhaal, vryer dink."
Catrina Wessels: "Die tyd was ryp vir samewerking met dié dat Paulet Huis se restourasie voltooi was, wat pragtige fasiliteite daargestel het om juis letterkunde en die kunste te bevorder."
New from Penguin: The second verse by Onke Mazibuko
2022-06-29Bokang just wants to rap, sketch and be left alone. Everyone keeps yacking on about Bokang reaching his true potential, but everyone keeps getting in the way.
Nuut by Human & Rousseau: Polsslag deur Marie Lotz
2022-06-29Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind.
Nuut by Protea Boekhuis: Dwars: Rare karakters onder ons deur Daniël Lötter
2022-06-29Dwarstrekkers, nonkonformiste, buitestanders, randeiers ... Noem hulle wat jy wil, maar Suid-Afrika het meer as sy deel eksentrieke karakters opgelewer wat mense toentertyd na hul asem laat snak of verstom agter hul hand laat fluister het.
Nuut by LAPA: Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks
2022-06-29Jou diepste vrees is sy grootste begeerte ... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg Psigiatriese Hospitaal.
Die posisionering van Afrika in China se internasionale strategiese raamwerk
2022-06-29Fanie Herman, navorsingsgenoot in die Universiteit van die Vrystaat se Departement vir Politieke Studies en Regeerkunde, verduidelik hoe Afrika inpas in China se strategiese benadering tot internasionale sake.
