Pasgelaai
Don’t upset ooMalume: A guide to stepping up your Xhosa by Hombakazi Mercy Nqandeka – a review
2022-08-24"This book can be categorised as a dictionary of Xhosa Weltanschauung, a comprehensive conception and apprehension of a mode of life that has been transferred by experience through the centuries from the ancient of times."
Omstredenheid en kleuter-, kinder- en jeugliteratuur
2022-08-24"In die konteks van die omstredenheid van die litererêre sisteem van die afgelope drie maande sou dit moontlik ook ’n opsie kon wees om dit te oorweeg dat die verskeidenheid sienings gekoördineer kan word om die literêre sisteem te versterk en te vernuwe." Lees Betsie van der Westhuizen se bydrae tot LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era".
Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era
2022-08-24Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges. Lees die eerste bydrae hier.
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2022: Kortlyste bekend
2022-08-24LitNet maak skoonskip by vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar vir langer resensies. Al drie genomineerde langer resensies op hierdie lys kom uit die LitNet-stal. Hier is al die inligting, asook die nominasies vir die ander resensies wat in die boekeblaaie verskyn het.
Persverklaring: Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers
2022-08-23Die name van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Dié vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.
South African writing on Angola: The forgotten war
2022-08-23"All wars in history, from the Greek heroes onwards, spawn such intense memoirs, long and short. They are a bedrock of classic literature. We are fascinated by them. They invite us to eavesdrop on the confessional. They are a form of writing therapy, a way of laying the ghost, and a psychiatrist is not needed to tell us that. But there is also more to it. War memoirs involve all of us, including the bystanders. They make the reader complicit."
Verbode drif deur Irma Joubert – ’n resensie
2022-08-23"Alhoewel die basiese storielyn die verhaal sonder twyfel in die kategorie van historiese liefdesverhaal plaas, is dit reeds van baie vroeg in die roman duidelik dat daar dieper temas ter sprake is, soos die gevolge van oorlog op mens en omgewing, ras- en klasverskille, asook vooropgestelde idees wat in die pad van betekenisvolle verhoudings kan staan."
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Michelangelo se Sistynse Kapelplafon
2022-08-23Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan vanaf 18:00 op 23 Augustus 2022 aanlyn gekyk word.
Promosie vir 24 Augustus: 20% afslag op Lotta se lewe: konyne by dosyne deur Alice Pantermuller
2022-08-23Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 24 Augustus is Lotta se lewe: konyne by dosyne deur Alice Pantermuller.
Is daar nog ’n wonderwerk in die reënboognasie se toekoms?
2022-08-23"Umair Haque, Britse ekonoom en skrywer van The Capitalist Manifesto: building a disruptively better business, beskryf die VSA in ’n onlangse meningstuk as ’n samelewing op die rand van sosiale verval. .... Haque is korrek wanneer hy sê VSA 2022 is in die moeilikheid. Maar wat van RSA 2022?"
Thomas Deacon (1942–2022)
2022-08-23"Ek wou die taal neerskryf vir die nageslag, want dis vinnig besig om uit te sterf. Vir die jonger mense het dit mos ’n skande geraak om die streektaal te praat. En dis jammer."
Ingoma kaTutu
2022-08-23Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
Foto’s: Herman Lategan se Hoerkind in Johannesburg bekendgestel
2022-08-22Herman Lategan het Johannesburg onlangs soos ’n warrelwind getref om sy Hoerkind: Die memoires van ’n randeier by Jean Meiring se huis bekend te stel. Die boek, uitgegee deur Penguin, is die afgelope klompie weke die nommer 1-verkoper van Afrikaanse titels in Suid-Afrika. Tendayi Dhure het foto’s geneem.
Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane
2022-08-22"Ons wuif vir mekaar, maar ek het sy nommer, in ’n rooi koki in ’n oefeningboek. As Suid-Afrikaners het ons soveel meer wat ons deel as wat ons verdeel."
Promosie vir 23 Augustus: 20% afslag op My Stasiestraatkombuis deur Mynhardt Joubert
2022-08-22Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 23 Augustus is My Stasiestraatkombuis deur Mynhardt Joubert.
Promosie vir 22 Augustus: 20% afslag op Moenie die melk vergeet nie deur Jaco Jacobs
2022-08-21Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 22 Augustus is Moenie die melk vergeet nie deur Jaco Jacobs.
Promosie vir 21 Augustus: 20% afslag op Moord op Pofadder deur Charné Kemp
2022-08-20Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 21 Augustus is Moord op Pofadder deur Charné Kemp. ’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.
Promosie vir 20 Augustus: 20% afslag op Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson
2022-08-20Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 20 Augustus is Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson.
Review vannie Arabies-Afrikaans Workshop met die Afrikaanse Taalmuseum
2022-08-19"Daa is baie historical accounts van hierie taal, want ôs is baie diverse in ôse origins, maa daai workshop was ’n unique moment om mekaa te luister met respek en daa was baie mense wat uitgekom’t om ôse perspectives as ’n Muslim Afrikaans community te lee ken – daai het ek die meeste appreciate vannie workshop alhamdulilah."
