Pasgelaai

Nuut by Protea Boekhuis: Die avonture van Iwan deur Otfried Preussler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-25

Iwan is die jongste en ook die luiste van drie seuns. Op ’n dag stuur sy pa hom om takke in die woud te gaan afbreek en daar kom hy ’n blinde man teë.

Nuut by Tafelberg: Mieke 3: Weerlig oor Mtwana deur Christien Neser

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-25

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie en kom nie naweke huis toe nie.

Nuut by LAPA: Theseus deur Maritha Snyman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-08-25

Sy pa soek ’n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonder gevaarlik.

skemertyd

Breyten Breytenbach Poësie 2022-08-25

"Tog, iets in die gesig van die ou digter – Dolf van Nie-kerk – 
laat my skrik en weet dis goed om te kon wonder oor wat 
nie sins- en sinne-uiting is nie."

rondom stellenbosch

DW Gouws Poësie 2022-08-25

"mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots"

Menswees

Morné du Preez Poësie 2022-08-25

"sewe dae se slaap is nodig
om die sondes
die aangetaste betaste vervuiling
van menswees te suiwer"

Kommadagga 2022: Hier is ons slypskoolkandidate

LitNet Slypskole 2022-08-25

Kyk wie neem deel aan LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat in Oktober op Somerset-Oos aangebied word. Altesaam 64 aansoeke is ontvang vir dié slypskool wat vanjaar op die skryf van tydskrifverhale fokus.

Persverklaring: Programvoorstelle vir KKNK 2023 ingewag

LitNet KKNK 2022-08-25

Die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word van 1 tot 9 April 2023 op Oudtshoorn aangebied en programvoorstelle vir dié fees word ingewag.

Persverklaring: Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

LitNet Boeke en skrywers 2022-08-25

Skud jou vere reg, want dit is weer daardie tyd van die jaar wat die ATKV skrywers se uitsonderlike pennevrugte, toewyding en kreatiwiteit vier. Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord.

’n Pa se gene en keuses

Estelle Kruger Rubrieke 2022-08-24

"Omdat my pa blind was, het ek geleer om onsigbaar te wees. Ek kan nie so goed van my pa onthou nie, maar ek vermoed dis van lankal af dat mense my nie kan sien nie."

Noodsaaklik: Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief, ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-08-24

"Alhoewel Die slegte nuus van die evangelie nie ’n boek vol aardskuddende nuwe bevindinge is nie, is dit volgens my wel ’n belangrike en noodsaaklike boek."

Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu

Leoné Tiemensma Boeke en skrywers 2022-08-24

"In ’n studie wat pas voltooi is, is bevind dat die produksie van kinder- en jeugboeke in Afrikaans ’n stadige, maar bestendige groeikurwe in die 21ste eeu toon."

USAN 2022 – ’n onderhoud met Jean-Marie Potgieter

Naomi Meyer, Jean-Marie Potgieter Onderhoude 2022-08-24

"Navorsing oor elemente wat spreker-perspektief uitdruk en hoe hierdie elemente geïntegreer kan word binne die tradisionele sintaktiese raamwerk is tans aan’t floreer. Vooruitgang binne die akademie kan slegs geskied as bestaande inligting en benaderingswyses bevraagteken en uitgedaag word. Dis baie opwindend om deel te kan wees van hierdie akademiese diskoers."

The impact of the COVID-19 pandemic on South African local newspapers: experiences and perceptions

Thalyta Louw Swanepoel, Cornia Pretorius Academic research 2022-08-24

"Based on the findings, corporate-owned commercial newspapers were affected the most. According to the perceptions of employees, owners did not do enough to support the sector."

Die impak van die COVID-19-pandemie op Suid-Afrikaanse gemeenskapskoerante: ervaring en persepsies

Thalyta Louw Swanepoel, Cornia Pretorius LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-08-24

"Die langtermynoorlewing van gemeenskapskoerante kan egter nie die alleenverantwoordelikheid van individuele redakteurs en joernaliste wees nie. Die sektor as geheel het ’n plan nodig."

Promosie vir 25 Augustus: 20% afslag op Vleis deur Annelien Pienaar

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-24

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 25 Augustus is Vleis deur Annelien Pienaar.

Reguit met Robinson: Suid-Afrikaners se finansies

Freek Robinson, Jacolize Meiring, Jacolize Poalses Onderhoude 2022-08-24

Wat is die impak van stygende lewenskostes, inkomste-ongelykheid, korrupsie en die COVID-19-pandemie op Suid-Afrikaners se finansiële en sielkundige welstand? Freek Robinson gesels met Jacolize Meiring en Jacolize Poalses van die Buro vir Marknavorsing (Unisa). 

Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers: ’n resensie

Louis Awerbuck Resensies 2022-08-24

"In Meer as jou seerkry gaan De Villiers op ’n behendige manier van die standpunt uit dat persoonlike pyn nie iets is wat mens net hoef te oorleef nie, maar ’n geleentheid is tot persoonlike groei en ontwikkeling. .... Die boek lees dus maklik en die leser raak nie verstrengel in akademiese en abstrakte goëlery nie. Moet egter geen fout maak nie – jy kry hier oorgenoeg substansiële inhoud en pitkos om aan te kou en te herkou."

Fresh off the press: Don’t upset ooMalume! A guide to stepping up your Xhosa game by Hombakazi Mercy Nqandeka

LitNet Books and writers 2022-08-24

Don’t upset ooMalume! captures the essence of Xhosa heritage and culture, and explores different aspects of village life.

Elon Musk: Risking it all deur Michael Vlismas: ’n resensie deur Arrie Rossouw

Arrie Rossouw Resensies 2022-08-24

"Vlismas slaag egter daarin om konteks te gee aan die rare verskynsel Elon Musk – waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is. Soos sy relatief-jong lewe is dit uiteraard ’n onvolledige prentjie, bloot ’n moment van een van die wêreld se grootste genieë uit die boomryke voorstede van Pretoria."

Top