Reguit met Robinson: Suid-Afrikaners se finansies

  • 0

Wat is die impak van stygende lewenskostes, inkomste-ongelykheid, korrupsie en die COVID-19-pandemie op Suid-Afrikaners se finansiële en sielkundige welstand? 

Freek Robinson gesels met Jacolize Meiring en Jacolize Poalses van die Buro vir Marknavorsing (Unisa). 

Kyk ook:

Die ekonomie van welstand en lewenskwaliteit

Hoe groot is die ekonomiese krisis?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top