Pasgelaai
Kersspel
2023-11-23"My idee? Ek is maar net die skrywer van ’n baie bekende, ou-ou verhaal, ’n baie bekende, ou-ou verhaal sonder ego’s of verskuilde agendas."
They didn’t walk alone: 15th George Botha Memorial Lecture
2023-11-22"What about those who cooked, cleaned and built the houses in which they lived, he reminds us to consider. Without them, would those who achieved fame, or who sacrificed and contributed so much, been able to do all they did?"
Kennisgewing: Swart Vrydag-winskopies by die WAT
2023-11-22Hier is jou kans om op Swart Vrydag te belê in iets wat nie na die tyd kan breek nie en waarvoor jy nie in lang winkelrye hoef te gaan staan nie. Dit is weer tyd vir die WAT se Swart Vrydag-winskopies!
Fingernails: ’n filmresensie
2023-11-22"Die rolprent verdien aandag, nie net omdat dit ’n unieke nuwe invalshoek bied op ’n swart komedie nie, maar omdat dit liefde en die aantrekkingskrag tussen mense tegnies in ’n distopiese wêreld ontleed."
Persverklaring: Nuwe datums vir die 2023 Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe – 15 tot 16 Februarie 2024
2023-11-22Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika sal hul navorsing, wat in Afrikaans aangebied word, in die vorm van ’n referaat (20 minute) of plakkaat (5 minute) by die simposium aan bied.
Siembamba deur Madelein Rust: ’n lesersindruk
2023-11-22"Reeds vroeg in haar huwelik vind sy uit dat sy eintlik net ’n inskiklike vertoonstuk, gewillige seksmaat en nou broeimasjien van die Rochebrandt-familie is."
Leo deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2023-11-22"Wat is ’n speurder sonder ’n misdaad om op te los of Bennie sonder dranklus om te onderdruk? In Leo word sy troudatum ingespan om ekstra spanning op te bou."
Die kerkseun deur WA Janse van Rensburg: ’n lesersindruk
2023-11-21"Die ander deel van die storie word sommer op die (baie mooi) voorblad uitgespel. Willem ontmoet ’n wulpse vrou en daar word ’n appeltjie gepluk, wat natuurlik ook konflik teweeg bring."
Voorblad deur Hannes Visser: ’n lesersindruk
2023-11-21"As joernalis is Alex gewoond daaraan om boodskappe met nuus uit verskeie bronne te ontvang. Wanneer hy boodskappe uit ’n onbekende oord ontvang, raak dinge gou vreemd."
Mein Berlin: ’n onderhoud met Deon Maas
2023-11-21“Ek het van al my wêreldse besittings ontslae geraak en na ’n nuwe kontinent, nuwe land, en nuwe stad getrek. Ek word konstant gestimuleer deur nuwe invloede. Daar is geen ritme in my lewe nie, en alles is nuut.”
Oor kortverhale en hul skrywers
2023-11-21"Die onbekende stemme staan nie ’n tree terug vir die groot asems soos Francois Bloemhof, Trisa Hugo, Anzil Kulsen en Gerda Taljaard nie. Dalk is dit bloot onkunde, maar my grootste verrassing sover is die digter Clinton V du Plessis se verhaal 'Bonsai'. Hemel, maar die man kan skryf."
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Luan Staphorst
2023-11-21In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Luan Staphorst oor onder andere die kanon, klapklanke en kreolisering.
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool 2023 | Theatre review workshop 2023
2023-11-21LitNet en STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) bied oor die volgende maande ’n aanlyn teaterresensiekursus vir vyf Afrikaanse en vyf Engelse aspirantresensente aan. Hier is al die inligting. | Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for five aspiring Afrikaans and five aspiring English theatre reviewers. Here is all the information.
LitNet | STAND: Theatre review of Jessie, die man en die maan (version 2)
2023-11-21"My hope is that the moon will continue gazing down at these two theatre makers, and that we will continue meeting them in dimly lit rooms where they shine brightly among the stars." | This review was revised and updated by the participant. This is the second version of this review, which forms part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Droomkraan-kronieke (version 2)
2023-11-21"Droomkraan-kronieke is recommended for audiences who seek to be enraptured and desire a dynamic theatre-going experience." | This review was revised and updated by the participant. This is the second version of this review, which forms part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Teaterresensie van The promise (weergawe 2)
2023-11-21"Die neteligheid van leë beloftes skuif soos ’n wolk oor die gehoor en dié bedryf herinner aan die doellose deurmekaarspul waarin die reënboognasie tans verkeer." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Die ontelbare 48 (weergawe 2)
2023-11-21"Dit herinner ’n mens daaraan dat die krag van goeie, fisieke karakterisering en subtiele stemverwisseling oorgenoeg is om ’n storie te vertel." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 2)
2023-11-21"Tsekmate issi net textually jarring nie, maa dit gryp aan jou sintuie as well. Die geselskap is hoogs professional. Lottering en Harris se skryfwêk is deliberate en duidelik. Die geselskap speel saam mekaar soes ’n orchestra, in sync met mekaar."| Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
