Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden

  • 0

Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.

Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal “Roomys” voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.

Medewerkers

Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries –  LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Izak de Vries – grafiese ontwerp

Vervaardiger
Sonneblom Ateljees

Al die Luisterverhale is op hierdie blad beskikbaar:

Luisterverhale

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top