Pasgelaai
Nuut by Protea Boekhuis: Jopie Fourie deur Albert Blake
2024-08-20Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd ’n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Nuut by Tafelberg: Die onsigbare deur PJO Jonker
2024-08-20Wanneer spraakstramme skaapboer Jada Olivier op sy Karooplaas Erfdeel met die bewustelose, gebroke liggaam van ’n vreemdeling aankom, sluit hy die ketting van die plaashek en raak ’n gevangene van sy besluit.
Jeanette Ferreira (1954–)
2024-08-20"Prosa is loop, poësie is dans – ’n taal moet kan loop en dans." Lees meer oor Jeanette Ferreira in hierdie ATKV-skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche en nou volledig bygewerk.
Fresh off the press: The truth about Cape slavery by Patric Tariq Mellet
2024-08-20In The truth about Cape slavery, Patric Tariq Mellet argues that modern South Africa – its economy and politics – is shaped and established on the foundation of chattel slavery just like the United States of America. Cape slavery, rather than minor, was a crucial feature of maritime capitalism. This then moved to become the cornerstone of the Cape’s agricultural economy.
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal
2024-08-20As jy in graad 4 is, weet jy nou al dat jaloesie ’n vriendskap kan vernietig. In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen sal jy ook ’n storie kan lees wat hiermee te doen het. Mens wonder nou of jaloesie ook die twee troeteldiere op hierdie foto se vriendskap laat sneuwel het ...?
Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal
2024-08-20As jy in graad 7 is en sommer net voor die kaggel wil sit en niks doen nie, gaan hierdie gratis oefentoets deur Rita Engelbrecht jou help om energie bymekaar te skraap en vir jou toetsreeks voor te berei. Van energie gepraat: Dit is waaroor hierdie toets handel. As jy nie ’n kaggel by jou huis het nie, sal jou vuurwarm toetsuitslae die laaste winterkoue verdryf!
Die gestaltes wat in ons aanwesig is. Wording van ’n bleek Afrikaan deur Frik de Beer: ’n lesersindruk
2024-08-20"Omdat [die boek] uit vandag se perspektief geskryf is, dinge grotendeels verwerk is en afsluiting oor sekere dinge verkry is, is dit die postkoloniale perspektief wat opval: Ons het nie tóé geweet nie en die nawete is verdoemend. En wat het ons nie gedoen nie!"
Donkertyd: My naam is Tina deur Mariël le Roux: ’n resensie
2024-08-19"Uiteindelik gaan dit oor die doodswyg van dinge ter wille van die samelewing – die samelewing wat in elk geval lustig skinder oor elkeen wat uit die spoor van tradisie en konserwatisme trap. Die tragedie – soos in talle ander boeke met min of meer dieselfde tema – is dat Tina se pa, sowel as sý pa, vandag deur behandeling gehelp sou kon word."
Enkele standpunte oor postume spermonttrekking en voortplanting
2024-08-19"Reproduktiewe mediese tegnologie ontwikkel teen ’n vinnige tempo. Dit is duidelik uit ’n oorsig van beide plaaslike en Westerse internasionale regsraamwerke dat die wetgewer dit problematies vind om op hoogte te bly van hierdie ontwikkelings."
Lara Foot’s Othello at the Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Merwe van Gent’s review
2024-08-19"Lara Foot’s direction in this adaptation of Othello expertly weaves historical context with Shakespeare’s text, creating a multilayered narrative that speaks powerfully to contemporary issues. Foot’s directorial choices highlight the insidious nature of colonialism and racism, using these themes to deepen the emotional and psychological complexity of the characters and their interactions."
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktoriseer ’n kwadratiese drieterm
2024-08-19As jy in graad 9 is en eerder ’n video wil kyk as om Wiskunde te doen, kan jy naderskuif. In hierdie video sal Lee-Ann Langeveld vir jou verduidelik hoe om ’n kwadratiese drieterm te faktoriseer. Jy kan nou ’n video kyk en met 'n skoon gewete vir jou ouers sê jy het Wiskunde gedoen.
Swartboonsop vir die samesyn
2024-08-19"My lotsgebondenheid, glo ek, is om mens en dier te voer. Ek is soos ’n wafferse Italiaanse mama, gedurig besig om te kook en mense om my tafel te versamel. En in hierdie vreeslike koue winter sorg ek dat daar altyd ten minste ’n pot sop aan die prut is."
Two Cape Town statues of Jan Smuts and the imbalance in the monumental landscape in the Company’s Garden – a holistic proposal for retention, relocation and replacement
2024-08-19"To make the monumental landscape in and around the Company’s Garden more representative of all communities in South Africa, and considering the history of slavery in the Cape, it would be appropriate to move the second Smuts statue to another location."
Twee Kaapstadse Jan Smuts-beelde en die wanbalans in die Kompanjiestuin se monumentelandskap – ’n holistiese voorstel vir behoud, verskuiwing en vervanging
2024-08-19"Die Kompanjiestuin in Kaapstad en die tuin se onmiddellike omgewing huisves verskeie prominente standbeelde en ander monumente, waarvan slegs een sedert 1994 opgerig is. [...] Wat veral opval, is die dubbele verering van genl. Jan Smuts by wyse van twee standbeelde, skaars 500 m uit mekaar."
Persverklaring: Vier Ingrid Jonker "saamsaam" by vanjaar se Tuin van Digters-fees op 13 en 14 September in Wellington
2024-08-16Die 13de Tuin van Digters-digfees vind op Vrydag 13 en Saterdag 14 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Lees hier meer oor die feesprogram.
A streetcar named Desire: ’n teaterresensie
2024-08-16"Die toneelstuk is vandag – 77 jaar nadat dit die eerste keer opgevoer is – nog net so toepaslik. Klas, geld, opvoeding en erfenis bly die kern van sosiale konflik regoor die wêreld. Daardie storie kon enige plek van Manchester tot Istanboel, van Buenos Aires tot Sydney afspeel en sin én saak maak."
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
2024-08-16"Die Story of Emily is ’n nuwe historiese terrein, wel eintlik ’n ganse ervaring, wat uit 40 akker bestaan. Dit is geleë in die dorpie St Ive (uitgespreek Saint Eve) in Cornwall, naby Liskeard. Met jou hoëtegnologie-oorfone sal jy installasies, animasies, video’s en virtuele realiteit (VR) beleef, verryk met ou dekor, historiese foto’s en artefakte."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-aanbieding aangaande U2 se al hoe ligter, al hoe stiller gebed
2024-08-16Hierdie voordrag is op 6 Augustus 2024 gelewer in die kapel van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit as deel van ’n seminaar oor die teologie van U2, aangebied deur die voortgesettebedieningsontwikkeling van die Wes-Kaapse NG-sinode.
The fall by Hans Pienaar: a book review
2024-08-16"He is a creative writer very much attracted to the beauty of the mangled achievement; it is, in a sense, part of his ethos. It is the wilfully imperfect note that Pienaar strikes with great care and planning, which charms when it doesn’t become too convoluted."
’n Wonderwerk in die Wynlande
2024-08-16"Daar was mense, dosyne en dosyne mense, en nie een sonder ’n glas wyn in die hand waaruit hulle aanhoudend nog ’n groot sluk geneem het nie. Mirjam het na haar dogter gedraai en met ’n bedroefde uitdrukking gesê: 'Die mense drink, maar hulle bly dors.'"
