Skryfkompetisies
Jong skrywers: Wen $1000 en kry ’n kans om opgeneem te word in die US Woordfees 2016-kortverhaalbundel
2015-11-06PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18 en 30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1 000 en ’n reis na die volgende PEN International-kongres kan wen. Sluitingsdatum: 15 Desember 2015.
LitNet Boekeliefde-kompetisie
2015-11-03"Koop 'n boek, verloor jou hart. Bespaar op boeke, verloor jou siel."
Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig
2015-08-26Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.
Kosgedigkompetisie: Wenner aangekondig
2015-07-21Die wengedig en ander gedigte op die kortlys van LitNet se kosgedigkompetisie.
Kosgedigkompetisie (en 'n resep vir vanaand)
2015-05-18Wil jy vier heerlike kookboeke wen nadat jy die onderhoude oor Wenresepte 2 en Spogresepte gelees het? Stuur dan vir LitNet jou kosgedig.
