SêNet-briewe
Kluitjies in die riet
2016-10-24"Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en onsterflikheid."
Leidende lyding
2016-10-21Met 'n irrasionele pretensie van onkunde van voorlopers kan die mensheid nog vir eeue onnosel bly.
Vermis – Jesus Christus
2016-10-21"Die tyd waarin Jesus veronderstel is om te gelewe het, het heelwat geskiedskrywers opgelewer."
Die huwelik onder druk
2016-10-20"Hierdie situasie is ongesond vir redes van hoër immoraliteit tot gevolg en die dienooreenkomstige hoër verspreiding van die HIV-virus."
Die mier bring wysheid
2016-10-18"Ja, hier naby jou onder ‘n Karoobossie wemel dit van die miere, daardie rooimiere wat so ‘n lekker brandhou kan byt."
#Rommelstatusmustfall
2016-10-14"Ek kan nie sien dat die organisasies en persone wat die land beheer sal 'toelaat' dat ons ekonomie na rommelstatus afgradeer word nie. Ons land is strategies te belangrik om dit toe te laat."
Beskikbare insig
2016-10-14Die meeste mense kan dalk op 'n dag besluit om hul verstand te gebruik. Hulle het dit.
Die gelag van stakers in onderbroeke
2016-10-13"Daar moet tog seker ’n stukkie humor in die doringklap van elke dag sit ..."
Tot hiertoe en nie verder nie
2016-10-10"Gister sê ’n broeder in die gees dat ons kalmte moet kry ..."
