SêNet-briewe
’n Reuse-raaisel
2016-09-29"Daar is chaos by die universiteite; daar word gebrand en gebreek en verniel oor studente voel hulle gaan nie hulle sin kry nie ..."
Die (Afrikaanse) Taaldebat. Heunis en Barnard-Naudé en J Comestor
2016-09-28"Op 22 September reageer prof Jaco Barnard-Naudé hier op adv Jan Heunis se onlangse betoë ..."
Uit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese
2016-09-27"Ek verskaf graag die skakel vir die program Uit 'n ander hoek ..."
Gratis universiteitsfooie
2016-09-22"SA se hele tersiêre opleidingsmoontlikhede is skeef (skewed) ingestel ..."
Jaco Fourie speel duiwelsadvokaat - Nuwe Testament: Apostels ongeletterd?
2016-09-22" ’n Powere poging gedateer ou. Ek sê so vir die volgende enkele redes:"
Ontbloting van insig
2016-09-22"Hoe spoggerig ook al, met geen woordryke filosofie of ander versinsel kan daar bepaal word wat waar is nie ..."
Afrikaner-gekkegrens
2016-09-22"Hierdie minuskule minderheid in ons geledere is soos terrier-honde ..."
Universiteitskrisis-oplossing
2016-09-20"Hoor die agbare minister gooi die bal oor in die universiteite se hande ..."
Guy Fawkes – SA Secret Service link alleged
2016-09-20"An Australian newspaper has revealed they have found evidence linking the Guy Fawkes plot to the South African Secret Service ..."
Wordfeud in Afrikaans?
2016-09-20"Een van die bekendste woordspeletjies op slimfoon en tablet is Wordfeud ..."
Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde
2016-09-20"Die Nuwe Testament wat deur Christene vandag gelees word is vanuit koine-Grieks vertaal ..."
Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016
2016-09-20"Ek gebruik maar dieselfde merkers as wat jy gebruik het in jou kommentaar ..."
