SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Ekonomiese graderings

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-09-07

"Ek kry gewoonlik verbaasde uitdrukkings van mense wat meer as ek kla en kerm en meer as ek veralgemeen ..."

Nuttelose worsteling

CM SêNet-briewe 2016-09-07

"Nie een van die filosowe van weleer het geweet ..."

Koning van die Zoeloes wil van die ANC oorvat

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-09-07

"Ek kon nie help om te glimlag toe ek lees dat Zwelethini ..."

Hendrik Verwoerd: vyftig jaar later

Gustaf Pienaar SêNet-briewe 2016-09-06

"Hendrik French Verwoerd is op 6 September 1966 – vanjaar  50 jaar gelede - om die lewe gebring."

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

FC Boot SêNet-briewe 2016-09-06

"Die lees van die vraag sal verskillende reaksies by verskillende mense ontlok ..."

Vanuit die sewende hemel

CM SêNet-briewe 2016-09-05

"As iemand se verstand hom tot ander se oortuigings beperk ..."

Notule van Gesondheidsdepartement

Tiens SêNet-briewe 2016-09-05

"Die laaste vergadering van die destydse Bestuurskomitee, gehou op die 5de vloer van ’n verlate gebou in die middestad, in die halfdonker by kerslig om drie-uur in die oggend ..."

Oom Sakkie en die kooksel

oester SêNet-briewe 2016-09-02

"Oom Sakkie sal my vergewe hiervoor, veral synde ons nou besig is om sy ewige rusplek voor te berei vir dit wat sy liggaam was ..."

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-09-02

"... en is ’n gruwel vir die Here (steeds vers 1) ..."

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

FC Boot SêNet-briewe 2016-09-02

"Na bewering het Mnr de Klerk ondermeer gesê dat:"

Die mat

Tiens SêNet-briewe 2016-08-31

"Die hele ding word net eienaardiger, daar is iets geheimsinnig aan die gang. Ek vertrou dinge nie, ek moet versigtig wees."

Krieket

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-31

"Oor vyf dae,
Of een ..."

Blink kant

CM SêNet-briewe 2016-08-31

"Die enigste kant van menswees is die leefkant ..."

Afrikaans is in gevaar

Tiens SêNet-briewe 2016-08-31

"Ons taal is in gevaar om te verander, maar nie om te vergaan nie ..."

Erfenis van dikkoppigheid

CM SêNet-briewe 2016-08-29

"Die voortbestaan van bedremmelde wesens ..."

Elektrisiteit

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-29

"Soos water wat vloei,
Kom hy aan in ’n draad."

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

LitNet SêNet-briewe 2016-08-29

"Die naaste ster aan die aarde is natuurlik die son ..."

Treffers uit die snippermandjie

FC Boot SêNet-briewe 2016-08-26

"Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie Master Jack het my laat wonder of daar nog ander liedjies was wat nie as suksesvol beskou is ,deur die skrywers, maar tog later treffers geword het ..."

Ken jy verslawing meneer?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-08-26

“Dis daai oomblik wanneer jy besef dat jy die een ding bo die res verkies; al maak die gevolge nie saak nie; dis daai oomblik wat jy moet besef dat jy verslaaf is ...”

Die wind

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-26

"Die wind was moeg gewaai,
Toe dit gaan lê."

Top