SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Spieëls en raaisels

CM SêNet-briewe 2016-08-15

"Daar kan glo nog nie redes verstrek word ..."

Die maan

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-15

"Hy slaap bedags,
Vir sy nagskof werk."

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 1 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-12

"Baie dankie dat jy my wil leer hoe ’n verklarende woordeboek werk ..."

Een en alleen

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-08-12

"Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n lang tyd die kuierteerpad deur die res van die kolonie opgeneem ..."

Verspotte niks

CM SêNet-briewe 2016-08-11

"Met 'n dodelike simpelheid ..."

Die soustrein stoom voort

FC Boot SêNet-briewe 2016-08-11

"Op 10 Augustus plaas Netwerk 24 'n berig: "Goue handdruk vir raadslede wat nie herkies is."

Wat om te doen as jy nie by OppiKoppi was nie

Mariet Steinmann SêNet-briewe 2016-08-11

( ... en hoe om jouself te oorreed dat waarmee ook al jy besig was in elk geval beter was as om met Blacklung terug te kom en weke te vat om al die stof uit jou alles uit te was.)

VF+ nou uitgedien?

Jaco Fourie Academic research 2016-08-10

"Dit blyk Afrikaners het met die munisipale verkiesing ..."

Die klaskamer

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-10

"Die klaskamer,
Is ’n ensiklopedie ..."

DA/EFF koalisie?

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-08-10

"Daar is sprake van 'n moontlike koalisie tussen die DA en EFF ..."

Onbetaamlik

CM SêNet-briewe 2016-08-10

"Die dikbekkerigheid van ontevredenes ..."

Smoorkwaad

CM SêNet-briewe 2016-08-03

"Die gewaande verstandiges is tog so ontevrede en opstandig ..."

Waar’s nog ’n volk soos my volk?

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-03

"Ons Afrikaanse plek-, dorps- en straatname word vervang, ons universiteite het verdwyn ..."

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-02

"’n Absoluut onsinnige stelling wat nou hier voor die verkiesing die rondte doen is ‘moenie jou stem op ’n klein party mors nie.’"

Klusief; eks- of in-

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-02

"Ek kom Sondag op die stertkant van die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ af ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-01

"Jy het gevra vir ‘n voorbeeld van ’n verkeerde woord ..."

In die gesig gevat

CM SêNet-briewe 2016-08-01

"Omtrent almal is kwaad vir boodskapper Darwin ..."

Miskien kan iemand help

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-01

"Hoekom het Leserskring, na al die jare, so skielik toegemaak?"

Lang geswolle belemmering

CM SêNet-briewe 2016-08-01

"Daar het 'n wurggreep op die verstand ontstaan ..."

Dobbel

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-01

"Die masjiene blink,
Mense word aangelok."

Top