SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Penis-aanbidding (Phallic worship)
2016-11-14"So oud soos godsdiens is, so oud is penis-aanbidding ..."
Feite wat bewys is
2016-11-08"Daar is geen einde aan die fiksie wat met woorde geskep word nie ..."
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief ‘Weer oor RSG’
2016-11-07"Jy’s al weer besig met systap en pypkan ..."
Daar is Rapport ons weer een voor, of: Die moraliteit van 'n volk
2016-11-01"Klaarblyklik kon Botha geïdentifiseer word – hoe anders kon die teks op weg na publikasie onder sy naam uitgekom het?"
Meneer Adams in Drukkerystraat
2016-10-28“Mnr Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors …”
Afgesonderde kolonie van onsin
2016-10-25Onder aanvoering van sy gewaande wyses het die meeste mense verstandelik in een groot klooster beland.
In die naam van goedheid
2016-10-25"Dit is tog te jammer dat so baie geleer word om hul verstand te misken en derhalwe onaangenaam en onbeskof te wees."
Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016
2016-10-24"Ek het al telkemale gesê die agteruitgang van Afrikaans het niks met die Engelse te doen nie; dit is vanweë ons eie slapgatgeit."
