Ontbloting van insig

  • 0
Hoe spoggerig ook al, met geen woordryke filosofie of ander versinsel kan daar bepaal word wat waar is nie. Die intelligente ding om te doen, is om te bepaal wat die feite is.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top