Op die redakteur se lessenaar
Nuut by Protea: Slym deur David Walliams
2023-03-03Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie.
Nuut by Protea: O, die dinke wat jy kan dink! deur Dr Seuss
2023-03-03Lees Dr Seuss se gewilde Oh, the thinks you can think! vir die eerste keer in Afrikaans!
Nuut by Lux Verbi: Betereinder deur Schalk W van Heerden
2023-02-23Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan.
New from Tafelberg: Noni Jabavu: A stranger at home
2023-02-23Noni Jabavu was the first black South African woman to publish books on her life. Her memoirs Drawn in colour and The ochre people have been compared to Zora Neale Hurston’s work.
New from Tafelberg: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-02-23In 2009, Aurora Empowerment Systems, a black-owned, politically connected business, made a bid to rescue the liquidated Pamodzi Gold mines.
New form Minimal Press: The veil of Maya by Chantal Stewart
2023-02-08Lena Brown, a geneticist who spends her days in Cape Town comfortably engrossed in laboratory work, receives a call to investigate an outbreak of madness amongst a group of men in a small town in rural Swaziland.
New from Kwela: I did not die by Tebello Mzamo
2023-02-08Botho Pere finds work as a miner in South Africa and he has to leave his wife, Nthatisi, and their two children in Lesotho. There are secrets threatening to unravel the delicate thread that has been holding their family together.
Nuut by Lux Verbi: Kanaän deur Barend Vos
2023-02-08Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ’n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof.
Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux Keur 8 deur Eleanor Baker
2023-02-08Christine le Roux Keur 8 bevat drie immergroen liefdesverhale: Geskenk uit die hemel, Die lente kom weer en Kosbaar soos die lewe.
Nuut by Tafelberg: Watermeisie: Akwa se reis deur Marissa Badenhorst
2023-02-01In ’n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa ’n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is.
Nuut by Protea: Kinders van die gode 2: Die profesie van die bloedpêrel
2023-02-01Cassandra se ma, Janet, ’n kampioenbranderplankryer van Jeffreysbaai, verdwyn een aand geheimsinnig in die see.
Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 7 deur Aaron Blabey
2023-02-01Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk, en het in die tyd van die dinosourusse beland! Ja, julle het reg gehoor!
Nuut by LAPA: Uitverkies deur Noreen Nolte
2023-02-01Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was ...
New from Umuzi: Ghost limb by Almini van der Merwe
2023-01-25It’s the late Eighties in Strand, a small coastal town southwest of Cape Town. When Johanna, a new maid, arrives at the home of a dominee’s family, nobody imagines that she will capture the family in her web of emotional complexity.
Nuut by Minimal Press: Vissers van woorde deur Willem de Swyger
2023-01-25Vissers van woorde is Willem de Swyger se debuutbundel, hoewel hy nie ’n onbekende in die literêre bedryf is nie. Vissers van woorde bevat 60 gedigte en handel oor verskeie temas soos geloof, verlies, waardering vir sy ma, die liefde vir sy taal, Afrikaans en vele meer.
New from Human & Rousseau: Disaster at Gogo’s spaza by Salamina Mosese
2023-01-25They will open the shop and run it themselves and earn loads of money! But they’ve never had to do it without Gogo, and things quickly get out of hand, making the spaza more famous than ever ...
Nuut by LAPA: Tyd is ’n b**ksem en ander belaglik lekker tekste saamgestel deur Marieta Nel
2023-01-25’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!
Nuut by Human & Rousseau: Die holderstebolder hondepartytjie deur De Wet Hugo
2023-01-25Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ’n hond! En hy wil ’n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee?
Nuut by Human & Rousseau: Skool vir talente deur Silke Schellhammer
2023-01-25Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?
New from Tafelberg: The Dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis
2022-12-14Daan van der Walt, a Latin-quoting, God-fearing former Kalahari farmer, visits his estranged son in China. He soon finds himself on a difficult path (the Dao of the title) to come to terms with his feelings of remorse and guilt.
