Op die redakteur se lessenaar

Nuut by Human & Rousseau: Net aliens eet spinasie en ander stories (2022) deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

’n Alien land in ’n swembad, kinders verdwyn in ’n biblioteek, ’n monsterhond word ’n woefie-woef en ’n vampier-jagter-ouma bestorm ’n skool met ’n knoffel-bazooka ... Maar dis nog lank nie al nie! 

Nuut by Tafelberg: Stories in die wind deur Deidré Jantjies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre.

Nuut by Protea: Die Rietrotte en die rotsgrot deur Nerine Ahlers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …

Nuut by Protea: Die kat kom terug deur Dr Seuss, vertaal deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie.

Nuut by Naledi: Leeutjie en Louwtjie deur Tertia Botha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Saam met Bob Bond, ’n mak bobbejaan wat eintlik ’n geheime agent is, beleef hulle opwindende avonture soos om renosterstropers vas te trek en wilddiewe te fnuik.

New from Fox Ediciones: Nandi in KwaZulu by Praline Hudson

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-22

Nandi and Themba, two Zulu children, and their friends transport us to happy times of childhood in lively KwaZulu-Natal. 

Nuut by Protea: Krieket, kerrie en Gandhi deur Johan Badenhorst

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

Johan skryf in sy kenmerkende gemaklike styl oor Indië, maar delf ook dieper, in die verlede én die toekoms. Die Indiese subkontinent het hom uitgedaag om na te dink – oor ouerskap, armoede, godsdiens en vele meer.

Nuut by Naledi: Die menslike dieretuin deur François Durand

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

Die professor, een van die gewildste programme op Amore Bekker se oggendprogram op RSG, is nou in boekformaat beskikbaar.

New from Human & Rousseau: Baking: For profit and pleasure by Christine Capendale

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

With advice on equipment, costings, packaging, branding and top tips for successful home baking, you’ll soon be rustling up a host of delicious treats, from sensational cakes and savoury platters to traybakes and traditional fare. 

New from Tafelberg: The legend of Zola Mahobe and the Mamelodi Sundowns story by Don Lepati and Nikolaos Kirkinis

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

In this book, Don Lepati tells the insightful and entertaining story of one man who stole from the system to create a team for the people.

New from Tafelberg: The soft life: Love, choice and modern dating by Lebohang Masango

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

Feminist thinker, author and anthropologist Lebohang Masango explores the many dimensions of this phenomenon, grounding her often unexpected insights in South African pop culture and prominent women who have made this lifestyle the staple of gossip blogs.

Nuut by Queillerie: Doolhof deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit – en met die perfekte moord wegkom?

Nuut by Protea: Antraks deur Piet van Rooyen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-17

Hierdie boek lees soos strokiesprent, soos ’n Kuifie-boek – vol aksie en drama, skerp, intelligent, met ’n antropologiese inslag en ’n groot skeut mensweersin. Dis baie grafies, met eksentrieke karakters.

Nuut by Protea: Gedaantes en gedoentes deur Daniël Lötter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Sy skryfstyl herinner aan kampvuurstories waarna nuuskieriges grootoog en vasgenael sit en luister; betower deur ’n unieke verteller met ’n pittige sin vir humor.

Nuut by Naledi: Seks, skoonma's en skuld deur Elize Parker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir verhoudingsartikels na vore gekom het.

Nuut by Naledi: Kliniek van verlatenheid deur Alda Merini

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Kliniek van verlatenheid is Rina Cascione se vertaling van die befaamde Italiaanse digter Alda Merini se laaste versameling gedigte.

Nuut by Human & Rousseau: Plunder deur Antjie Krog

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Krog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede.

New from Jonathan Ball: The ANC billionaires by Pieter du Toit

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

The book draws on first-hand accounts by major role players about the contentious relationship between capital and the ANC before, during and after the country’s transition to democracy.

New from Penguin: The presidents by Richard Calland and Mabel Sithole

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-11-10

Since 1994, South Africa has had five presidents who have varied greatly in style and character, despite all belonging to the same political party. How do they compare? How did they handle the crises they faced? What impact did they have on the country?

New from Melinda Ferguson Books: Samurai sword murder by Nicole Engelbrecht

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-10-31

When 18-year-old Morné Harmse walked into his high school in 2008, armed with a samurai sword, he had one mission – to commit a massacre.

Top